Memories Self-Catering @ El Dorado Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Memories Self-Catering at El Dorado is ’n selfsorgeenheid in die veilige kompleks El Dorado Village op die hoek van Buitekant- en Van der Rietstraat in Wesbank in Oudtshoorn.

91 El Dorado het 1 slaapkamer met lugversorging en ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n toilet, stort en wasbak. Handdoeke, gratis toiletware en ’n haardroër is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het ’n kombuis en etenstafel en ’n sitkamer-area. Die kombuis het ’n stoof, oond en mikrogolfoond. Die sitkamer het ’n slaapbank en platskerm-TV me DStv. Die slaapbank is geskik vir 2 kinders onder 12 wat deel. Die eenheid het ook ’n privaat stoep en buitebraai-area wat na ’n klein omheinde tuin lei. Gaste kan etes buite ook geniet.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar reg voor die eenheid. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Memories Self-Catering @ El Dorado Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Memories Self-Catering @ El Dorado Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false