Menlo Park Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 24 Okt 2019.

Beskrywing

Menlo Park Guest House is in 'n luukse voorstad van Pretoria, Menlopark geleë. Dié gastehuis is naby die N1-snelweg.

Verblyf word in 2 gastekamers met koningingrootte-beddens gebied en dié kamers deel 'n badkamer. Daar is 1 kamer met ’n dubbeldeur wat na die swembadarea lei.

Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik maak. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Menlo Park Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 R350 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 24 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za