Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlo View Guest Rooms

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 243 resensies vir Menlo View Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Armand S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marthie het kontak gemaak en presies alles verduidelik en uiteengesit.

Ja - Gemaklik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schoonraad L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schoonraad L
Besigheidsreis

Great.

Stayed for a few days. It was a business trip. It had everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T
Saam met vriende

Die gaste vrou Marthie is regtig baie behulpsaam en baie vriendelik.

Ons het verskriklik lekker gebly en sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van Menlo View Gastekamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine F
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, skoon en netjies.

Was heerlik, skoon vriendelike diens. Verduidelik alles mooi. Dis stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Gesin met klein kinders

Home away from home! Ons het so lekker gebly, baie rustig en naby aan als.

Ons het baie lekker gebly, dit was so lekker dat ons sommer naby Menlo Hoërskool was en dat mens nie ure hoef te ry om by ons netbaltoernooi uit te kom nie! Elke aand het ons baie lekker geslaap in moderne eenhede. Baie dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf naby aan dokters en inkopie sentrums.

Gerieflike verblyf naby aan dokters en inkopie sentrums. Vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, gerieflik en vriendelike diens.

Marthie was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer het alles wat mens nodig het vir 'n nag of so se oorbly. Dis skoon, 'n lekker bed en 'n heerlike groot stort. Dis stil en 'n klipgooi van al die plekke waar ons wou wees. Menlyn, Greenlynn Village, Faerie Glen en Groenkloof is ook nie ver nie. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Rustige, netjiese, bekostigbare verblyf.

Dit was 'n absolute genot om daar tuis te kon gaan. Puik diens, baie mooi en netjies. Lekker rustige woonbuurt. Die ligging is die beste. Dit is naby aan alles wat jy moontlik sal wil doen. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murna C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Murna C
Saam met vriende

Onsmaaklik.

My ma se operasie is op die laaste minuut gekanselleer en alhoewel die eienaar wel die opsie het om die datum aan te skuif en haar man daartoe toegestem het, het sy gesê hulle gaan ons nie refund of die datum aanskuif nie. Ons het dus vir 2 dae betaal wat ons nie gebruik het nie en haar manier hoe sy ons behandel het is ongevraagd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlo View Guest Rooms se terugvoer

Hallo Murna
Ek wil graag die feite regstel sodat ander gaste sien dat dit nie onredelik was nie.
Jou bespreking was vir drie nagte.
Jy het 1 nag geslaap en wou 2 nagte kanselleer op die dag. Jy het bespreek en was bewus van ons kansellasie beleid.
Daar was ook 'n groot bedrag uitstaande op jou bespreking wat jy nie betaal het met aankoms nie. Jy het ook net vir 1 gas bespreek maar het 'n tweede gas saamgebring en ook nie vir die tweede gas betaal nie.
Dus as jy die som gaan maak het jy glad nie verloor nie.
Ons het alles mooi aan jou verduidelik en volgens my het jy dit verstaan.

Menlo View Guest Rooms
Sonja K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Gesin met tieners

Oornag akkommodasie gesoek naby aan Atterbury-teater.

Het heerlik gebly. Yvonne het my 'n dag voor die tyd gekontak en die aankomreëlings deurgegee en ons vriendelik ontvang met ons aankoms. Kamers is goed ingerig en gerieflik. Haar tuin is 'n absolute pragstuk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vroegoggend koffie in die tuin is n lafenis vir enige besoeker se siel.

Baie netjies, goed geleë en veilig. Alles wat jy nodig het is daar. Sal dit altyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Goed.

Netjies, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley D
Gesin met tieners

Lovely clean, comfortable, and convenient.

Very brief stay but it was pleasant. The host was very helpful and welcoming. Convenient location. My only concern is that it looks like a much bigger space in the photos than it is in reality. However, still great for an overnight stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna V
Saam met vriende

Siens ons verseker weer!

Ons het baie lekker gebly. Privaat en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petria S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petria S
Gesin met tieners

Netjies, skoon, privaat.

Netjiese skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, puik akkommodasie.

Absolute waarde vir geld, rustigheid van 'n plaas in die stad, uitstekend geleë en beveel dit aan vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D
Enkelreisiger

Gemaklik, goed geleë, skoon en veilige verblyf naby Hazelwood restaurante.

Die gasvrou was op die perseel met aankoms - baie vriendelik en behulpsaam en het alle detail mooi verduidelik. Die kamer was skoon en toegerus met die nodige toestelle om die verblyf gemaklik te maak soos 'n werkende mikrogolfoond, yskas, waaier en ketel. Die beddegoed was goeie kwaliteit, skoon en gemaklik. Daar is diefwering voor die vensters en selfs gedurende beurtkrag het ek veilig gevoel. Parkering was groot genoeg en onder 'n afdak. Ek was baie tevrede met die privaatheid en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Enkelreisiger

Voldoende en netjies.

Die oornag fasiliteit was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Netjiese verblyf.

Die kamers is baie netjies en goed toegerus. Ons het ons gemaklik gevoel tydens ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwendie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was oorwegend by die hospitaal. Eintlik net daar geslaap.

Baie veilige area. Naby aan groot sentrums en hospitale. Ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We really enjoyed our stay. It was clean and absolutely perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Enkelreisiger

Mooi skoon en gerieflik.

Baie skoon gerieflik en veilig. Mooi area en baie oulike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Naby alles en rustig.

Betroubaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine S
Gesin met tieners

Bitter koud

Sal asb. heater of warmkomberse wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sf H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sf H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie tevrede, lekker gebly.

Het vir hulle 'n SMS gestuur en bedank vir die uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met tieners

Heerlike en veilige verblyf.

Daar is voor die tyd baie goed met ons gekommunikeer en ons is vriendelik ontvang. Die omgewing is veilig, netjies en skoon. Ons sal verseker weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilhelmina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, netjies en gesellig.

Die De Luxe eenheid is goed toegerus met alles wat jy nodig het, die kombuisie kort niks en die badkamer is lekker ruim. Marthie, ons gasvrou, was baie aangenaam en het ons vreeslik tuis laat voel. Sy het ons ook heeltyd op hoogte gehou wanneer dit loadshedding is. Dit sal dalk 'n pluspunt wees om gedurende Junie en Julie 'n klein gasverwarmer te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Axel J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Axel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Marthie.

Menlo View is gerieflik naby die N1 en dis veilig. Geen moeite is ontsien om parkeerplek vir ons sleepwa te vind nie. Die kamer is baie smaakvol ingerig. Ons het heerlik gekuier, en sal weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V
Gesin met tieners

Goed toegerus.

Die eenheid is goed toegerus vir kragonderbrekings en is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en mooi. Ons is baie tevrede gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Gerieflik, netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Weens 'n druk skedule, ons het ongelukkig nooit vir Marthie persoonlik ontmoet nie. Sy was egter deurentyd met ons in kontak en het ons tuis en welkom laat voel. Ons sal beslis weer van haar gasvryheid gebruik maak. Die woonstel was gerieflik, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Awie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornaggeriewe het voldoen aan ons vereistes met vriendelike en behulpsame eienaars.

Oornag by Menlo View Guest Rooms na Chirurgiese prosedure in Eendagkliniek, Club Surgical Hospitaal. Geleë in goeie, veilige omgewing en maklik bereikbaar vanaf Hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Skoon, netjies, baie vriendelike gasvou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joubert M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert M
Enkelreisiger

Elegante plek, skoon, perfek geleë, goeie diens, kommunikeer goed met gaste.

Sal vir seker weer die plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om naby Club Surgical Centre te wees.

Met loadshedding was daar genoeg battery-ligte en 'n fles vir warm water. So keurig toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre T
Enkelreisiger

Pragtige, skoon eenheid.

Ek sal dit vir enige een aanbeveel, dis 'n skoon en netjiese eenheid in 'n stil en veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Rustig en veilig.

Tuis gevoel, baie lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al die basiese benodighede teen uitstekende waarde.

Marthie het uit haar pad gegaan om ons spesiale behoeftes te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig V
Enkelreisiger

Plek is baie skoon en is super gasvry behandel.

Rustige omgewing, plek is netjies en eienaar baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Gesin met tieners

Vlugtig maar gerieflik.

Gasvrou baie behulpsaam. Goeie kommunikasie. Inboek was maklik. Baie dankie vir skoon en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice D
Saam met vriende

Baie lekker.

Persoon was baie vriendelik, baie veilig en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natascha L
Saam met vriende

Was skoon en netjies.

Als wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met tieners

Sal enige tyd weer daar gaan oornag!

Die gasvrou was so aangenaam en het ons regtig laat tuis voel! Sal definitief weer daar oornag en sal hulle aanbeveel by vriende en familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker sentraal, veilig en bekostigbaar.

Marthie is 'n baie vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly! Sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N
Gesin met tieners

Presies voldoen aan ons behoeftes vir 'n kort besoek in die stad.

Alles was netjies skoon. Na 'n lang vermoeiende reis is ons vriendelik ontvang deur die gasvrou. Sy het uit haar pad gegaan om ons midde in beurtkrag so gerieflik moontlik te maak! Baie dankie, ons sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C
Gesin met klein kinders

Definitief die beste waarde vir jou geld.

Sal definitief aanbeveel vir almal wat 'n show by Sun Arena bywoon en nie vêr wil terugry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, goeie ligging, veilig en wel toegeruste blyplek.

Vreeslik netjies, alles werk en is presies wat mens nodig het indien jy op vreemde plek gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Aangename verblyf.

Heerlik in Family de Luze-eenheid gebly. Toegerus met gas-stoofplaatjies en ligte vir beurtkrag. Marthie was baie akkommoderend rondom ons aankomstyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n vinnige oorslaap as mens vroeg by Club surgical moet wees wat net om die hoek is.

Die battery ligte in die vertrekke het die beurtkrag 'n minder frustrasie gemaak. Beddens het heerlik geslaap. Stil buurt. En Marthie het ons baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Pragtige plekkie.

Vriendelike ontvangs. Goeie kommunikasie t.o.v ingang, parkering en loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, goeie waarde vir geld.

Gasvrou was bewus daarvan dat ons 2 gaste was, maar nie dat ek en my vriendin wil apart slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons behoeftes. Absoluut niks fout nie.

Bekostigbaar en perfek vir mense wat net oornagplek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met vriende

Vriendelike diens, plekke is skoon en netjies.

Marthie, ons gasvrou, het baie moeite gedoen vir ons versoek om piekniek te hou in haar tuin. Haar gasvryheid is uitstekend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Oorslaap in Pretoria.

Silwerskoon, vriendelike ontvangs, perfekte oorslaapplekkie voor ons besoek aan UP. Gehou van die kruie-/groente-tuin langs die stoep, ek sal moet teruggaan om die groei te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename plek om te bly.

Vriendelike diens in 'n veilige omgewing. Die dubbelbed is nie gemaklik as twee mense daarop slaap nie maar perfek vir enkel persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine C
Gesin met klein kinders

Baie gesellig.

Fantastiese plekkie om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa K

Dit was skoon en netjies, het aan al ons vereistes voldoen.

Netjies, skoon plek wat aan al die vereistes voldoen. Beveel hulle beslis aan. Was baie vriendelik ontvang. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Saam met vriende

Veilig en rustig. Uitstekende beddegoed.

Ons kon tot laat buite sit en gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde en baie goed toegerus!

My eerste trots van 'n gastehuis is die kwaliteit van die bed en badkamer. Hierdie kamer se bed en beddegoed was van uitstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Enkelreisiger

Beautiful!

Ek sal vir seker weer daar kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en vriendelike ontvangs.

Sal weer in die toekoms bespreek as ons Pretoria besoek en moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Vriendelik ontvang, veilige plek.

Veilig, baie ruim. Foto's voldoen aan standaard van plek. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en waarde vir geld.

Wanneer mens oopsluit ruik dit lekker en die plek is skoon. Mens voel dadelik welkom. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Goeie matrasse. Spierwit skoon linne. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het so welkom gevoel, en ons was met soveel vriendelikheid ontvang. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M
Saam met vriende

Ons was baie goed ontvang en die gasvrou is baie hulpvaardig.

Hulle het op kort kennisgewing 'n moeilike situasie vir ons uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en veilig.

Goed ingerig, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en baie goeie diens ontvang.

Definitief waarde vir geld. Baie vriendelike diens ontvang, en die beddens was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K
Gesin met klein kinders

Veilige, netjiese verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Geleë in 'n stil, doodloopstraat in 'n mooi area. Eienaars baie vriendelik. Sal vir seker weer hier kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë naby hospitale.

Gerieflik geleë naby Club Surgical Centre asook Cinto Care Hospitaal. Verkeer is matig. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Menlo View Guest Rooms is gemaklik, skoon en het 'n baie gemaklike bed. Definitief waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Baie vriendelike ontvangs en vooraf inligting.

Ek sou voorstel dat gaste vooraf ingelig word dat die geisers op skedules is, dat mens betyds daarvolgens kan beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly reception, peaceful atmosphere. We had a great stay.

Good security, situated in a very good neighbourhood, easy access to main routes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pedro R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro R
Enkelreisiger

Heerlike, bekostigbare verblyf in 'n mooi omgewing.

Baie vriendelik deur die gasvrou ontvang en alle navrae is net so vriendelik hanteer. Die kamer is groot genoeg vir twee mense en die bed slaap baie lekker en daar is gesorg dat 'n heerlike, warm nagrus geniet kon word. Omdat my vrou in die hospitaal was, moes ek dag-vir-dag bespreek en die eienaar was bereid on my te laat aanbly in die eenheid waar ek met my aankoms geplaas was en gaste wie se verblyf met myne gebots het in 'n ander eenheid te akkommodeer. Baie dankie Yvonne en Martie vir julle vriendelikheid en hulpvaardigheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlo View Guest Rooms se terugvoer

Pedro, baie dankie vir jou mooi resensie.
Gaste is ons passie en tussen my en Marthie probeer ons hard om gehalte verblyf te skep.
Goue beterskap aan jou vrou en hoop ons sien jul weer.
Groete, Yvonne.

Menlo View Guest Rooms
Philip N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip N
Enkelreisiger

Lekker.

Net lekker en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janika P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika P

Is vriendelik ontvang. Woonstel was skoon en netjies!

Sal Menlo View Guest Rooms definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Gesin met tieners

Heerlik!

Heerlik gebly, baie tevrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis altyd so lekker om daar te kom, want 'n mens word so vriendelik verwelkom. Die blyplek is altyd heerlik vars en netjies.

Menlo View is geleë in 'n stil area en steeds naby genoeg aan alles wat 'n mens nodig het of gou in die stad wil kom. Ek beveel dit graag aan. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elnè K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnè K

Ons gasvrou het ons met 'n glimlag verwelkom en was so hulpvaardig en vriendelik teenoor ons.

Ek sal vir seker hierdie eenhede aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie O

Klein, maar netjies!

Baie vriendelike gasheer en die kuiers vanaf die viervoetige kind was baie welkom. Die ideale plekkie om te oornag of indien nie baie tyd by die gastehuis spandeer gaan word tydens jou verblyf nie. Ek sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

Mense is baie vriendelik, kry nie baie sulke uitstekende diens nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hiadee V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hiadee V

Beautiful home away from home.

Lovely decor, clean unit, firm beds. Everything you need for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is, ligging ideaal.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry.

Het reeds vir die gasvrou gesê ons sal defnitief weer daar kom oornag as ons in daai omgewing is en sal haar plekkie vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Fantastic.

We were made to feel very welcome. The unit was super clean and very comfortable. I will stay there again any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan elke keer terug. Baie gelukkig daar.

Ons bly altyd lekker daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm maar funksioneel

Eenheid is kleiner as wat dit op foto's lyk maar is steeds gemaklik en waarde vir geld. Parkeerplek is veilig en dierevriende is net so gaaf soos die eienaar. Ons was wel daar op een van die warmste en bedompige dae en omrede dit 'n platdak het, was die eenheid baie warm binne, maar na 'n lekker donderstorm baie beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hele B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal short term stay.

The rooms were clean, there were plenty of utinsils, including toaster, braai tongs, etc. Our slight problem was that there were no cupboards for our clothing and the unit was a little small. The hosts were absolutley fantastic, and could not do enough to make our stay as pleasurable as possible. We will certainly stay there again the next time we visit Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, mooi en veilig - waarde vir geld!

Ons het al 'n paar maal by Menlo View oorgebly en beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou en 'n knus blyplek.

Die eenheid het alles wat nodig was en selfs meer, goed georden in die gerieflike spasie waar alles byderhand was en ons heerlik gekuier en geslaap het sonder om in mekaar se pad te wees. Daar is selfs voorsiening vir kragonderbrekings gemaak. Baie dankie vir 'n heerlike blyplekkie waar tot die oulike Scarlet kom inloer het om te sien of alles veilig is. Ons beveel Menlo View met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great place to stay.

We only spent 1 night. It is close to Cintocare hospital. Very clean. It has everything you need. The host was very friendly and helpful. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is gerieflik. Alles wat nodig is om selfs etes te maak.

Lieflike kamer. Ten volle toegerus om selfs 'n paar nagte oor te slaap. Sambreel oor tafel vir koelte. Groentetuin in stad was 'n verrassing. Lekker groot stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons is vriendelik ontvang en ons tuis laat voel. Sal beslis weer van Menlo View Guest Rooms gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W
Gesin met klein kinders

Oulike plek met al die nodige.

Na 'n lang reis was die plekkie goed geleë, kreatief uitgelê, skoon en luuks vir die prys. Marthie was gaaf en behulpsaam. Ek stop graag weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en kompak.

Hierdie gastekamer is baie goed ingerig om vir 'n aand of twee oor te bly. Die spasie is goed deurgedink en elke hoekie is stylvol benut. Dit was netjies en alle inligting wat jy dalk mag nodig kry was goed georganiseer en deurgegee. Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en goeie akkommodasie, uitsonderlike gasvryheid!

Marthie is 'n besonderse goeie gasvrou wat mens laat tuisvoel. Die wooneenheid is netjies, veilig en perfek geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met baie vriendelike diens deur Marthie. Sal dit vir seker aanbeveel.

Eenheid was baie baie netjies en skoon en het vir seker ons verwagtinge oortref. Beveel Menlo View Gastekamers aan en sal in die toekoms definitief weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met vriende

Absoluut uitstekend!

Die verblyf was van top gehalte, veilig netjies en baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Enkelreisiger

Netjies, skoon, gerieflik, goed geleë, uitstekende reëlings.

Maklik om mee te werk, en naby alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laureen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen S
Saam met vriende

Wonderlik.

Mooi plekkie in lekker rustige area. Marthie en haar man is baie vriendelik. Goeie aand daar gehad. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Lekker en gerieflik vir 'n nag se oorslaap.

Goeie area naby winkels, met netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Enkelreisiger

Eennagverblyf vir werksdoeleindes.

Pragtige tuinwoonstel perfek geleë. Baie netjies en veilig. Die eienaar is besonders gasvry en ek sal Menlo View beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanna B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die ligging was perfek vir die doel van ons reis. Ons was baie hartlik ontvang, selfs deur die honde. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Alles was gerieflik. Baie dankie vir alles, dit was 'n plesier om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janika D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, knus plekkie.

Netjiese en "homey" verblyf naby aan baie besienswaardighede. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Enkelreisiger

Very cosy and clean place to stay

I would give Menlo View Guest Rooms 10 out of 10 for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima verblyf!

Innemende gasouers. Geen fieterjasies en tog alles wat die moeë reisiger nodig het. Ons het geruime tyd vir billike verblyf in Pretoria gesoek. Ons soektog eindig hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Korny D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Korny D
Besigheidsreis

Klein maar baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie, baie netjies. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Maklik bereikbaar vanaf snelweg, Menlyn ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmyn C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmyn C
Saam met vriende

Awesome place to stay.

For me, I was near the hospital and shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thalita D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Netjies en gemaklik. Oulike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Naby als. Ons bly graag daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Gesin met tieners

Heerlik geslaap, baie skoon.

Vriendelike ontvangs, privaat , skoon en veilig. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik ingerig en in veilige omgewing.

Kamer was baie gerieflik en goed geleë vir die doel van besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir jou geld. Fantastiese diens.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons vroeg te akkomadeer. Die warm water was vir ons aangeskakel. Sal beslis weer daar oornag as die geleentheid kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Lekker privaat en toegerus vir 'n goeie oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small but very cosy and comfortable, everything needed.

Absolutely loved this place and it is so well placed in the area. Everything we needed was close enough and around the corner found a little gem of a coffee shop. Will definitely come here more often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco J
Enkelreisiger

Netjies, skoon en gerieflik.

Alles wat 'n mens kan benodig en verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Netjiese kamer met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie behulpsaam.

Lieflike tuinwoonstel, alles wat mens nodig mag hê beskikbaar. Pragtige tuin. Beveel sterk aan en sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie oulike oornagplek - sentraal geleë. Sal beslis weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Beste waarde ooit .

Ons wil net dankie se vir julle gasvryheid, vir n puik eenheid wat al ons verwagtinge oortref het. Die verblyf was 10/10. Alles so mooi netjies , skoon en reg. Ons kon n rustige nagrus in veilige omgewing geniet. Julle gaan ons verseker gereeld sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colla T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n tuiste.

Ons was so vriendelik ontvang en die plek was absoluut toegerus met alles en netjies. Uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Beveel beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René N

Dit was baie lekker gewees. Die verblyf was pragtig skoon en netjies gewees met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig