Menlyn Maine Residence
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hannelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, met ekstra moeite om jou te verwelkom.
Malinda L - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig met alles wat ons nodig gehad het.
Jannie B - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, baie netjies, veilig.
Menlyn Maine Residence se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng