LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Merlot Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Merlot Manor Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Merlot Manor Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Madeleine S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine S
Saam met vriende

Gesellig, vriendelik en baie netjies.

Baie dankie vir die hartlike ontvangs. Ons het baie lekker gekuier en heerlik geslaap. Die ontbyt elke oggend was baie lekker en almal het ons baie welkom laat voel. Ons kon heerlik om die kaggel kuier in die aand. Lekker stil straat so ons kon 'n heerlike nagrus in kry. Sal beslis weer daar bly.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Beste Madeleine,

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons wardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom vir 'n koue Wacky met 'n warm kaggel en heerlike wyn!

Groete,
Nadia (Bestuur)

Merlot Manor Guesthouse
Ezra R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike staf, pragtige decor en baie netjies. Veiligheid is eersteklas en die gemeenskaplike areas goed uiteengesit.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Ezra,

Dankie vir die resensie, kom kuier gou weer!

Groete Bestuur,
Nadia

Merlot Manor Guesthouse
Dalene M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Gastehuis pragtig, netjies en skoon met al die nodige geriewe. Baie goed ontvang. Sal graag weer kom.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Dit laat 'n mens altyd goed voel as jy so 'n positiewe review kry. Makes it all worth it. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Vriendelike Groete

Merlot Manor Guesthouse
Gustav L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gevoel soos my huis weg van my huis.

Ek en my vrou het laat aangekom by die gastehuis maar Cybil het ons nog steeds met 'n glimlag ontvang. Baie tevrede met hulle gastehuis.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike Groete,
Sibel

Merlot Manor Guesthouse
Erika K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur, badkamer bitter klein.

Baie pragtige plek, heerlik geslaap, maar badkamer bitter klein. Ontbyt lekker maar geen konfyt. Net nie waarde vir geld nie. Verder uitstekend en baie veilig.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Erika, baie dankie vir jou terugvoering. Ek neem kennis van jou kommentaar en sal dit addresseer so goed ek kan. Groete, SIBEL

Merlot Manor Guesthouse
Burgert V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Burgert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kort verblyf.

Grasperkie kon netjieser versorg gewees het. Betaal ontbyt is verbeeldingloos.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Beste Gerrie,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ongelukkig probeer ons so dikwels as moontlik die gras sny, maar dit groei ongelooflik vinnig en met die droogte, probeer ons ook water bespaar. Dit sal my baie help as jy meer uitbrei oor die ontbyt. Kommentaar van ons gaste is baie belangrik, want dit help ons net om te verbeter. Ek hoor graag van jou.
Vriendelike Groete,
Sibel

Merlot Manor Guesthouse
Elzabe V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige verblyf.

Merlot Manor Guesthouse is 'n netjiese gastehuis met pragtige, goed toegeruste kamers en vriendelike personeel.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Tiaan. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet - ons sien uit daarna om julle weer by ons te he.
Vriendelike Groete,
Sibel

Merlot Manor Guesthouse
Carol P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol P
Saam met vriende

Ontbyt was lekker. Kamers baie kleiner as wat ek verwag het.

Amerikaanse aksent by ontvangs was teleurstellend. Alhoewel die eienaar baie hartlik en vriendelik is, het ek 'n eg Kaapse verwelkoming gemis! Kamers vertoon regtig baie groter op foto's, en is eintlik baie knap, veral stort!

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Carol,
Dit was regtig lekker om julle hier te hê. Ek is jammer oor die Amerikaanse ontvangs. Anne-Marilyn kom van 'n diplomatiese familie af - haar oupa was Joshua Nkomo en sy het baie goeie internasionale ondervinding, asook die finesse om gaste baie gemaklik te ontvang. Ek is baie jammer dat julle nie die die Kaapse verwelkoming ontvang het - miskien volgende keer. Ek hoop, derhalwe, dat jy ons darem goeie punte sal gee vir die feit dat ons jou probeer kontak het vir akkommodasie op die Saterdag aand, tydens die Wine on the River, toe alles vol was. Jammer vir die ongerief.

Merlot Manor Guesthouse
Melanie E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie E

Definitiewe verblyf om aan te beveel!

Pragtige gastehuis met mooi kamers en vriendelike personeel wat uit hul pad gaan om te help! Dankie vir die heerlike verblyf.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Melanie! Ons hoop om jou gou weer te sien! Groete, SIBEL

Merlot Manor Guesthouse
Marita G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle verblyf in pragtige geskiedkundige gebou met aangename ambience, vriendelike gasvrou en personeel en heerlike kos.

Ek en my man het aanvanklik net een nag bespreek in Merlot Manor Gastehuis en het baie laat opgedaag. Die restaurant was eintlik al toe, maar die chef het geen moeite ontsien om vir ons 'n heerlike aandete voor te berei nie. Nadat ons die volgende dag die Rooikatroete in die Natuurreservaat gestap het, was ons te moeg om terug te ry Somerset-Wes toe en het besluit om weer by dieselfde gastehuis te gaan aanklop. Hierdie keer is ons deur die eienares self vriendelik ontvang. Ons kan die restaurant aanbeveel en die verblyftarief is ook baie redelik.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Marita! Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te he! Groete, SIBEL

Merlot Manor Guesthouse
Lizelle W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Ons het net een nag oorgeslaap maar dit was regtig baie aangenaam die plek en kamers is skoon en netjies. Sybil is 'n lieflike mens en gesels lekker die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Nols, baie dankie vir die wonderlike terugvoering! Dit was heerlik om julle hier te he en ons almal sien uit na julle terugkeer.
Vriendelike Groete, SIBEL

Merlot Manor Guesthouse
Yolanda V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons was baie beïndruk. Huis is skoon en netjies. Baie vriendelike kliëntediens. Sal weer teruggaan.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom!

Merlot Manor Guesthouse
Arina U - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina U
Enkelreisiger

Excellent upper class accommodation - definitely recommendable!

Pleasant stay! Friendly staff.

Neeltje B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neeltje B
Saam met vriende

The service was excellent, friendly and we were welcomed.

Jump in the pool was the answer after a great day.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Thank you for the lovely review, Neeltjie!
You definitely need to come back and spend more time with us - there is still plenty of wine left lol! All the best and hope to see you again in the near future.
Kind regards,
SIBEL

Merlot Manor Guesthouse
Anneke F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en ons het heerlik ontspan.

Ek sal Merlot Manor ten sterkste aanbeveel. Dis kos is fantasties, diens is puik, kamers is netjies, skoon en alles werk en dis baie gerieflik ingerig. Dit is veilig en so rustig!

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Anneke.Ons is bly jy het jou tydjie by ons geniet en sien uit na jou terugkeer. Vriendelike Groete, SIBEL

Merlot Manor Guesthouse
Owen W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Owen W
Gesin met klein kinders

Personeel nog nie op regte standaard nie, veral nie diegene op ontbyt-skof nie.

Die geisers is 'n probleem en werk nie reg nie. Hulle het die regte idee en goeie geriewe maar bied nie vriendelik genoeg kliëntediens vir die gasvryheid-bedryf nie.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Beste Mnr Woeke

Enige kommentaar wat gaste laat, is altyd welkom en aanbevelings om dinge te verbeter, nog meer. Ek is jammer dat u voel dat ons gasvryheid nie geskik was nie, aangesien ons nog net goeie komplimente van ons gaste ontvang het, maar ons noteer u besorgheid en kommentaar en sal dit aanspreek. Vir u en enige gas wat hierdie kommentaar lees, ons het intussen eletriese geisers ingesit en gaan ook binnekort lugreeling insit vir ons gaste se gerief. Ons was aanbeveel om gas geisers in te sit as gevolg van die gedurige loadshedding, maar ek stem saam met u - dit het net nie gewerk nie. Ek vra onverskoning oor die ongerief wat veroorsaak is. Vriendelike Groete, SIBEL CONSUL

Merlot Manor Guesthouse
Limpie V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Limpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room and bedding was very clean. Car was securely parked and the customer service exceeded all expectations.

Welcome greetings by Sybil made us feel very welcome. The room and bedding was very neat and of a high standard. Total outlay of the guest house is open, hearty and welcoming. The breakfast was served by the friendly Shepherd and this was very well prepaired. All in all a very happy visit to Merlot Manor and we will surely visit again.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Dear Mr van Schalkwyk, thank you very much for the positive comments and kind review. It was a pleasure having you here with us -we look forward to welcoming you back in the new year.
All the best.

Merlot Manor Guesthouse
Richard H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H

'n Plesierige oornagverblyf met uitmuntende gasvryheid en 'n uitstekende sjef.

Ek en my dogter het hier oornag en die tydjie terdeë geniet. Die gastehuis was nog net twee weke oop en wys dat die eienaars niks moeite gespaar het om Merlot Manor heel 'spiekeriesh' te maak nie - soos my dogter dit sou stel. Die kombuis is uit die boonste rakke met 'n sjef wat werklik uitstekend is. Hulle sal miskien baat by 'n dranklisensie, selfs al is dit net vir wyn en bier. Robertson is tog wynland. Geheel en al 'n lekker kuiertjie met gasvrye eienaars.

Merlot Manor Guesthouse's terugvoer

Beste Richard,

Baie dankie vir die positiewe en inspirerende kommentaar. Ek wil net noem dat ons reeds aansoek gedoen het vir 'n drank lisensie, maar ongelukkig is dit 'n lang proses, en kan tot 'n jaar neem. Ons is bly julle het die verblyf geniet en sien uit daarna om julle weer hier by ons te hê!

Baie groete,
Sibel

Merlot Manor Guesthouse
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoriastraat 7, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNWU3MDQxLTM5ODQtNDZjYi1hNmNjLTFmZWViYmFmMzA0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 7 Victoria Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.809086083187 19.882246381615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!