Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Castle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Mermaid Castle
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lelanie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie B

Pragtige huis en omgewing. Als wat jy nodig het word voorsien.

Wonderlike verblyf veral vir groot gesinne. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou wat moeite doen met hulle gaste. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calika M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calika M
Saam met vriende

Rustigheid.

Ons het so lekker gebly in die huis en ons sal die huis aanbeveel aan almal, dit is so lekker rustig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste.

Mermaid Castle
Estelle C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Saam met vriende

Uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel.

Ons het lekker gekuier en ook lekker gaan stap. Die huis is ten volle toegerus en is baie netjies en gemaklik. Daar is genoeg slaapplek vir 10 mense. Ons was net 6. Parkering was ook genoeg en onderdak. Die huis is verskriklik mooi en duursaam afgewerk. Sal definitief aanbeveel. Willie en Sandra is ook baie vriendelik en het selfs agterna gehoor of alles reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons paaie kruis weer!

Mermaid Castle
Joan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Pragtige huis.

Baie mooi uitsig en rustige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Baie dankie!

Mermaid Castle
Esmaralda N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Familie kuier.

Ons het heerlike gebly in die beeldskone dorpie en huis. Ons was baie spyt ons het nie langer geboek. Baie goed toegerus en huis het die mooiste uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Hoop ons paaie kruis weer!! Baie dankie!!

Mermaid Castle
John J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met vriende

Wonderlike vakansie.

Aangenaam en fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Baie dankie.

Mermaid Castle
Anele H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele H

Uitstekend geleë! Pragtige plek en baie volledig toegerus.

Ons is 'n familie met baie kinders en elkeen wat sy eie ruimte soek. Hierdie pragtige blyplek het aan almal se behoeftes voldoen, en is wonderlike toegerus vir familietyd. Lekker groot en mooi slaapkamers en niemand trap op mekaar se tone nie. Genoeg kuierareas sodat grootmense en kinders in verskillende plekke kan sit en kuier. Die uitsig en die ligging is onverbeterlik! Baie aangename mense en so behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Baie dankie! Hoop dat ons paaie weer sal kruis!

Mermaid Castle
Kathleen B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen B

A wonderful stay with our children and 2 year old grandson!

Home is very well appointed - everything one could wish for and a fantastic, peaceful setting. Bonus: saw a pod of 40+ whales!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Colette D

Die huis is nie ideaal vir ‘n winterwegbreek nie.

Mermaid Castle is nie goed toegerus vir ‘n winterwegbreek nie. Daar is ‘n lieflike kaggel in die sitkamer, maar dit mag nie gebruik word nie. Die braaiplek is baie klein. Onthou om jou eie skoonmaakmiddels (lappies, sponsies, afdroogdoeke, swartsakke, opwasmiddel, ens) saam te neem. Dit word nie voorsien nie. Die hoofslaapkamer het nie ‘n en suite-badkamer nie. Die badkamer is binne-in die kamer. Daar is geen afskorting rondom die toilet nie. Met ander woorde jy het geen privaatheid as jy toilet toe moet gaan nie. Dis baie vreemd. Nie baie romanties nie. Ons het maar liewer die gastetoilet onder gebruik. Die ligging van Mermaid Castle is wel fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O

Gemaklik.

Baie gemaklik. Braai bietjie klein. Pool-kamer baie bedompig en nat/klam reuk. Anders baie lekker gebly. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weroneca H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weroneca H
Saam met vriende

Die moeite werd.

Die huis self oortref elke foto wat ons op die webtuiste gesien het. Elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Baie dankie! Kom kuier gerus weer!

Mermaid Castle
Alinda F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda F

Wat ‘n wonderlike ervaring in ‘n pragtige plek.

Willie en Sandra, julle het ‘n baie mooi plek wat baie goed ingerig is en baie netjies. Baie dankie vir die geleentheid wat julle ons gebied het om weer mens te kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Julle was fantasies, baie dankie. Kom kuier asseblief weer.

Mermaid Castle
Justin S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S
Saam met vriende

Great value, space, area, classy place with great amenities to keep you smiling and occupied.

We spent time in Jacobs Bay / Jacobsbaai and wow, did it bring smiles to our faces. They have everything you need, large sleeping areas, large open plan kitchen with pantry. All the standard appliances are available, even hair driers. Mermaid Castle has WiFi, DStv, a pool table and a great braai area that is very private. The best room in the house is the Loft room that overlooks the bay side and waking up to the sound of the ocean was perfect. Would recommend this house to anyone. Oh, and the garden is brilliant and leads to great walking paths. It is truly a hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Hi Justin, thanks a lot. You were wonderful guests. Come back soon.

Mermaid Castle
Marleux F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleux F

'n Feë-Vakansie

Mermaid Castle is iewers tussen 'n Weskus-poskaart en 'n Disney-verhaal. Dis nie 'n strandhuis nie, dis 'n wegbreek-kasteel. Die dekor is uniek en prettig. Die kamers is goed toegerus (met haardroërs en handdoekverwarmers in elke badkamer om die sprokieprinsesse gelukkig te hou). Die braai-area is ruim genoeg vir die konings om te braai terwyl die kabouters mekaar om en om die tafel jaag ... en die skottelgoedwasser is daar om seker te maak dat niemand soos Aspoestertjie hoef te staan en skrop nie! Daar is genoeg wegbreekhoekies in die huis en tuin om 'n rustige koppie koffie te geniet, of jy kan 'n sprokies-oomblik deel terwyl jy langs die kus stap ... en die uitsig van die stoep af wanneer die son sak is so naby aan perfek as enige "happily ever after". Gasvrou Sandra is die goeie feë. Sy het van dag een af informasie gestuur oor die huis en Jacobsbaai. Haar entoesiasme en behulpsaamheid het ons laat tuis voel (selfs nog voordat ons ingeboek het). Pak jou tiara en jou plakkies ... jou feë-vakansie wag in Jacobsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

So baie mooi woorde, baie dankie. Julle was die perfekte gaste, kom gerus weer!

Mermaid Castle
Michelle G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Heerlik, skoon en gemaklike verblyf, alles wat jy benodig!

Ons kuier by Meermin was ongelooflik. Huis is pragtig, netjies en skoon. Wonderlike diens en alles wat jy benodig vir 'n lekker wegbreek. Ons was 10 volwassenes, waarvan 5 jong kinders, en daar was selfs 'n speelkamer om hul op die koue dae besig te hou. Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mermaid Castle se terugvoer

Michelle, baie bly dat dit vir julle so lekker was!!
Ons is baie lief vir Meermin Paleis, kom weer!!

Mermaid Castle
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0033f2c187d4f17473cab800103f6b91c663e6f6bdf60a7e396f359d54506828395276ecb3d464073cd23430d2d9a2a17785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 7 Milkwood Way Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.97684 17.88528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem