Mervu
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 080R4 572 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mervu is 'n bekoorlike selfsorghuis in Yzerfontein. Dit spog met 'n see-uitsig en is naby die bekende 16 Myl-strand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die gaste in die ander slaapkamers deel die badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, oorgenoeg eet- en sitplek en 'n ingeboude braai-area. Daar is nog 'n sitarea langs die stoep met gemaklike sitplek en 'n TV. Oorgenoeg parkeerplek vir 7 voertuie is beskikbaar.
Daar is stap- en fietsroetes en gaste kan langs die see perdry, visvang en wynproe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 328
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom