Midvaal Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Midvaal Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton.
Verblyf word in 'n selfsorg-eenheid en 2 gastekamers aangebied.
Die Lapa is in die tuin en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer, privaat badkamer, kombuis, sitkamer en 'n binnebraai. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Die kombuis is toegerus om maaltye voor te berei en gaste kan hul maaltye by die etenstafel in die braai-area geniet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Die ruim eenheid lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.
Die gastekamers het elkeen sy eie kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
- Gaste dink Midvaal Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pendale AH Meyerton Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom