LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mike's Place | LekkeSlaap
+49

Mike's Place

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Mike's Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marelize L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Ons groep het SA pool kometiesie gespeel en het meer net daar geslaap. Maar was gelukkig met die plek.

Vriendelike mense. Waarde vir geld.

Vanessa W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Gesin met tieners

Very comfortable and welcoming.

Really safe, comfortable, a home away from home! We will definitely go back.

Asithandile F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asithandile F
Saam met vriende

The place is amazing.

Clean and the service is 100% good.

Brian D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D

Value for money.

We really enjoyed our stay. The place was very clean.

Mariska R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska R
Besigheidsreis

Alhoewel die eienaar baie vriendelik en behulpsaam was, is die permanente inwoners wat langs die enkelwoonstel bly verskriklik lawaaierig en steurend tot laat in die aand. Dit tesame met die ligging van die plek in 'n besige straat, verhoed dat 'n moeë reisiger 'n goeie, rustige nag se slaap inkry. Die mure is nie klankdig nie en die bure was regtig steurend tot laataand en van vroegoggend weer.

Steurende permanente inwoners en verkeer.

Marelize L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marelize L
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Teleurstellend! Kan dit ongelukkig nie aanbeveel nie.

Bev Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people and neat and clean room.

Very nice stay, Mike was great all the way through from booking to leaving.

Justin H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Was goed, geen probleme. Mense is gasvry, doen meer as die normaal.

Nick A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nick A
Enkelreisiger

Redelik aangenaam maar nie wat ek verwag het nie.

Die kamer grens aan hoofhuis en kombuis van hoofhuis reg by die deur en mense in hoofhuis by raserig. Foto's op web baie misleidend want niks lyk soos dit nie. Parkering erg klein, moes my voertuig se spieëls plat slaan om in te kom en hek het nie ogies nie so baie moeilik om in en uit te ry. Eienaar het gesê ek kan braai, dit was op Weber by die deur want dit was die enigste plek, nie baie lekker nie.

Mike's Place's terugvoer

Dear Nick,

Thanks for taking the time to write a review and I am sorry that your stay with us did not live up to your expectations.

The two pictures of the studio were taken inside the studio and are therefore accurate. Most of the pictures relate to the main house and these are clearly identified. In the future, we will include more photos of the studio to include the parking area adjacent to the accommodation and the entrance gate. I recall suggesting that you park in the main parking where there is space for up to 7 vehicles, but understood you preferred to park next to the studio even though space was very tight for your double cab.

I have looked at the description of the studio’s facilities which seems to be accurate, and which mentions only the facilities which are available to guests staying in the studio. The cottage may have been a better accommodation option particularly since you were staying four nights with us.

Kind regards,
Mike Brett

Mike's Place
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 19, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOpI7zri3GppF2yXMLUbEncfH72eawBnRyqJdRlIW2MDIPEbkZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 19 5th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.147668942138 28.025234277281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!