Milford Sound

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milford Sound is ’n selfsorgvakansiehuis in Wilderness en bied privaat toegang tot een van die mooiste strande op die Tuinroete.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en ’n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en-suite badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het. Daar is genoeg pakspasie in elke slaapkamer.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en ’n tuimeldroër. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het ’n gemaklike sitkamerstel, ’n kaggel en ’n TV. Gratis WiFi is beskikbaar sodat gaste kan inteken by hul Netflix- of Showmax-rekeninge vir daardie dae wanneer hul wil ontspan voor die TV.

Die eetarea lei na ’n pragtige stoep, met ’n tafel met sitplek vir 8 gaste en onbedorwe see-uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by Milford Sound sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milford Sound gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false