Milk Thistle Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milk Thistle Studio Apartment is 'n ateljeewoonstel op die grondverdieping van 'n vakansiehuis in Paternoster en het 'n aparte ingang. Die verblyf is geskik vir 'n romantiese wegbreek, ver van die stad se gewoel.
Die oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste en op 'n koningingrootte-bed met wit gehaltelinne. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer en badhanddoeke en seep word voorsien. Gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ateljee het ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die ateljee het nie 'n TV nie, maar gaste het toegang tot WiFi.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en 'n gasbraai.
Die eiendom is naby witsandstrande, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Milk Thistle Studio Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Jaar gelys 1
Ligging
- Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Milk Thistle Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18