LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Milkwood Lodge 5 | LekkeSlaap
+10

Milkwood Lodge 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Munro-rylaan en Stoppel Place, Milkwood Lodge, Glenmore-strand, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood Lodge 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-houtchalet. Dié chalet is in 'n veilige kompleks aan die seefront, net 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster.

Dié chalet het gedeeltelike see-uitsigte en is geskik vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf en toonbank toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitarea het 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hul DStv wil kyk. Die sitarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe.

Die veilige kompleks het onderdakparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook 'n wasgoedkamer in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Lodge 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Hoek van Munro-rylaan en Stoppel Place, Milkwood Lodge, Glenmore-strand, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Munro-rylaan en Stoppel Place, Milkwood Lodge, Glenmore-strand, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2v0bPqIRuhsLv4mlsZaO8vUKAsVQCcY6N6BLgW5pKVCvf897?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (plek vir 6) Corner of Munro Drive and Stoppel Place Milkwood Lodge, Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.007531693522 30.25942754418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!