Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millpond House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Merri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Millpond House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendranus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendranus V
Enkelreisiger

Great location and accomodation!

Highly recommend Millpond House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Millpond is mooi en vol van die Clarens "charm"!

Die mooi beddegoed en moeite wat in die details gesit word sodat elke gas lekker kan slaap is prysenswaardig. Ons sal weer en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Didi B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi B
Saam met vriende

Lieflike paar dae by Millpond House spandeer, akkommodasie was soveel beter as wat ons verwag het!

Wat 'n pragtige huis en tuin, en ideaal gelee ook!. Die eienaars bly ook op die perseel, so die huis en tuin is regtig goed versorg en instand gehou. Kamers was netjies met gerieflike beddens en mooi linne, en aangesien ons 7 mense was het ons die gebruik van die kombuis en sitkamers gehad. Alles wat ons nodig gehad het was daar en ons het nooit iets gemis of gekort nie. Dink nie ons sal sommer elders bly indien ons weer na Clarens gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millpond House se terugvoer

Hi Did,

Thank you so much for taking the time and effort to write us such a wonderful review.
You were great guests and are welcome here anytime.

Kind regards,
Merri

Millpond House
Reneir J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneir J
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster-luuksheid.

Ons het lekker gerus, die ontvangs was wonderlik en vriendlik en ons kamer was opgradeer na die hoofwoning a.g.v. 'n kansellasie. Ons het baie spesiaal gevoel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Saam met vriende

Heerlik rustig gekuier.

Alles was baie goed gedoen en daar is spesiaal vir ons baie voertuie voorsiening gemaak. Dit is 'n pragtige stil plek met 'n sprokiestuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millpond House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.
We enjoyed having you stay at our guest house.

Millpond House
Carol D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Millpond is so tranquil and beautiful.

Millpond is a wonderful stopover for the weekend. Such a beautifully gracious garden with old world charm, lovely accommodation and the owners are friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cal G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful location, room was lovely and kitchenette more than adequate.

Beautiful view from our room, quiet location and restful stay. Pity breakfast was recently excluded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Verblyf baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A
Gesin met tieners

Very pretty, upmarket and perfectly located!

Close enought to the town to walk, but tranquil and set under the mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel Le Roux L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel Le Roux L
Saam met vriende

Baie gerieflik geleë met die mooiste uitsig.

Die eienaars was baie vriendelik en die kamer was pragtig. Ons sal vir seker weer daar oornag, dit was die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld in die dorp.

Pragtige tuin/ekstra areas, behalwe kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anton P
Enkelreisiger

Netjiese, skoon kamer.

Lekker gebly. Skoon kamer. DStv het nie gewerk nie (soos geadverteer), maar moes nog steeds die volle bedrag betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Het sommer tuis gevoel.

Ons het in die Walnut Room gebly. Gerieflik, netjies en goed toegerus. Die diens was vriendelik en die ontbyt was heerlik. Ons sal hulle definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Touch of class.

I have stayed in a number of B&B's or self catering units in Clarens and Millpond House has been the best thus far. Millpond House is within walking distance of the main square and despite that, you still felt like you were in nature and weren't exposed to the hustle and bustle of the town. The unit that my wife and I stayed in was stunning and clean and the service was excellent. The owners went out of the way to make you feel at home to the extent that I was there for a sporting event which started early and they were happy to accommodate me and the other athletes staying there, by making us breakfast earlier than their usual breakfast times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millpond House se terugvoer

Thank you, for the wonderful review Mark and Lara. We so enjoyed having you both to stay at our B&B.
We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Roger and Merri

Millpond House
Thea N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas verblyf

Millpond House is die perfekte plek om by tuis te gaan as jy Clarens besoek. Dit was ons tweede besoek aan Millpond House en beslis ook nie die laaste nie. Die eienaars is vriendelik en gasvry en ontbyt is uit die boonste rakke. Millpond House voldoen aan al ons behoeftes/vereistes van bed en ontbyt akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Rustige omgewing en pragtige kamer.

Baie netjies, skoon en stylvol. Die ontbyt is wonderlik en die mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cozy.

Baie aangename eienaars, lieflike kamer en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D
Enkelreisiger

Wat 'n bederf!

Het 'n heerlike aand spandeer by Millpond House! Die kamer was pragtig en volledig toegerus, en tuine net so mooi soos op die foto's! Merri en Roger was SO gasvry, en die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal definitief aanbeveel en sien uit daarna om self weer terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great naweek en puik gasvrou.

Die verblyf en gasvryheid was great. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0992b0fd03dc74d40bc7f51d88c81dd52de7ad72782d423acac9658592d673f3b0ecc8548bab16377f3eb963461af962032e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 8 Cilliers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509080950258 28.420612454631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem