Millstream Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Millstream Guest House bied B&B-verblyf en is in Stellenbosch geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die universiteit en ander doendinge in die wynlande.

Ons bied verblyf in 7 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die slaapkamers beskik elk oor óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, met 'n wasbak en toilet. Die geriewe in al die kamers sluit gratis WiFi, plafonwaaiers, muurverwarmers en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Heerlike ontbyt word bedien in die eetarea en gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike braai-area op die perseel. Daar is ook 'n swembad waar jy kan afkoel op warm somersdae. Daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar, en ons kan ook 'n pendeldiens reël indien nodig.

Millstream Guest House is binne stapafstand van die universiteit en na aan 'n verskeidenheid winkels, restaurante, wynproe-lokale en ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Millstream Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false