Milnerton Guest Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milnerton Guest Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Milnerton. Die eiendom is ideaal geleë naby Lagoon-strand en Milnerton Gholfbaan.

Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en 'n broodrooster langs die bed. Gaste het toegang tot 'n braai-area en die plonspoel op die perseel en daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Die eiendom is 5 km vanaf Canal Walk, 12 km vanaf die middestad en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Milnerton Guest Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milnerton Guest Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false