Miss Lucy
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 90, The Tides 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Miss Lucy is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die gewilde Tides-kompleks in Struisbaai, slegs 250 m vanaf die strand met die mooiste groenblou, warm water.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal is vir 4 kinders. Daar is 'n derde badkamer net langs die derde slaapkamer.
Die kombuis is goed toegerus met al die benodighede vir 'n lekker vakansie. Wit katoenlinne, kristal wynglase, gemaklike rusbanke en volledige DStv is beskikbaar. Daar is beperkte WiFi.
Daar is 'n braaigeriewe op die dak of onder die bougainvillea op die onderste verdieping, met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en tuin. Die braai-area en tuin is redelik goed beskut teen enige winde wat mag waai.
Slaapplek
’n Bespreking by Miss Lucy sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Protea-weg 90, The Tides 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Miss Lucy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 90, The Tides 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom