Misty Dawn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
FRANCOIS Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Louise S - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Misty Dawn se terugvoer
Baie dankie, Louise, vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Groete
Francois
Paolo S - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning location - a must stay!
Misty Dawn se terugvoer
Thank you Paolo for the positive feedback, much appreciated. It is a pleasure to host people who enjoy the sea and the tranquillity of Hannas Bay! Thank you for leaving the flat in an immaculate condition! Regards, Francois
Delene D - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Venessa J - Des 2023
Algehele gradering
Breathtaking view, description misleading.
Lees meerMisty Dawn se terugvoer
Dear Venessa,
We at Misty Dawn strive to deliver a pleasant stay to all our guests with value for money.
I revisited the LekkeSlaap website to double check that the advertisement is not misleading. Misty Dawn is marketed as a two-bedroom apartment with one bathroom and an outdoor braai/lapa area. There is no indoor braai or formal dining room table. There are four barstools at a counter with a granite top which forms part of the living room area. The location is 40 meters from the beach with a view of spectacular sunrises. Visuals on the website are self-explanatory.
On arrival, I did apologise to your husband that we were waiting for the dishwasher to be repaired. The spare parts were in a container in the congested Cape Town harbour.
The absence of WiFi, as advertised, is not entirely true. When I assisted your husband to successfully connect to the WiFi, I showed him messages from the Hannasbaai Communications group where reference numbers were provided by the Service Provider. They stated that WiFi will be intermittent due to the Vodacom tower being faulty. The whole of the Sandy Point area was negatively affected and completely out of our control.
There is absolutely nothing we can do about the gale-force southeaster wind causing havoc during December at the coast!
The linen used on the beds are cotton 188 thread-count from Woolworths, as recommended by the Hospitality Industry.
The bench was moved by previous guests to the trees at the bottom of the garden. My apologies for not moving it back to the original place in the photo.
Kind regards,
Francois
John R - Des 2023
Algehele gradering
Great weekend getaway destination for families wanting to get away from the city.
Vanessa F - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful. Exactly what we were looking for.
Eleanor V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese plekkie, by die see.
Ninon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese en skoon akkommodasie met 'n pragtige see-uitsig.
Anelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Misty Dawn se terugvoer
Baie dankie Anelle vir die positiewe terugvoer. Dit was net n plesier om julle as gaste te kon verwelkom. Julle was vriendelik en rustig en het die eenheid in N pragtige netjiese toestand gelos baie dankie daarvoor. Sien uit om julle weer te kan ontvang by ons. Weskus groete, Francois.
Smuts M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en luuks.
Misty Dawn se terugvoer
Baie dankie Smuts, vir die positiewe terugvoer.
Ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het.
Dis altyd 'n plesier om sulke vriendelike, model gaste soos julle te kon ontvang.
Sien daarna uit om julle weer te huisves.
Groete
Francois
Lize D - Mei 2022
Algehele gradering
Uitmuntend.
Misty Dawn se terugvoer
More Lize
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Dankie dat julle die eenheid in so 'n netjiese en skoon toestand gelos het.
Dis altyd lekker as gaste die see en die omgewing geniet en boonop nog vriendelik is.
Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Francois
Freddy D - Apr 2022
Algehele gradering
Graag wil ek vir Francois en sy vrou bedank vir die fantastiese tyd wat ons kon geniet by Misty Dawn, alles was baie netjies en sal beslis so gou as moontlik weer van hul akkommodasie gebruik te maak, sal hul plek beslis aanbeveel by familie en vriende, baie dankie.
Misty Dawn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, word waardeer!
Julle was model gaste en het die plek in n baie netjiese toestand gelos. Baie dankie daarvoor!
Sien uit om julle weer te ontvang.
Veilig bly
Groete
Francois
Tash-leigh K - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, netjies en 'n baie goeie plek om na terug te keer.
Misty Dawn se terugvoer
Middag Tash-Leigh
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Word opreg waardeer.
Dis altyd n.plesier om sulke vriendelike gaste te ontvang en nog boonop die eenheid in so n netjiese toestand te los.
Sien daarna uit om julle weer te ontvang!
Weskus groete
Gayle A - Feb 2022
Algehele gradering
Nice.
Misty Dawn se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Much appreciated.
Always nice to host guests like you and your party who enjoy the sea and a bonus the unit was left nice and clean
Thank you
Francois
Nelia R - Feb 2022
Algehele gradering
Lekke by die see!
Misty Dawn se terugvoer
Hi Nelia,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis altyd 'n plesier om sulke aangename gaste soos julle te kan ontvang!
Sien uit om julle weer te huisves by Misty Dawn.
Weskus groete
Audrey H - Okt 2021
Algehele gradering
Amazeballs.
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Misty Dawn, rustigheid en see-uitsig, als in een wat jy nodig het.
Misty Dawn se terugvoer
Baie dankie Louise. Waardeer die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om sulke rustige, waarderende gaste te hê wat die eenheid skoon en netjies gelos het! Sal julle beslis weer verwelkom.
Janice Melanie O - Aug 2021
Algehele gradering
Retirement destination.
Misty Dawn se terugvoer
Dear Janice
Thank you for the wonderful review, much appreciated!
It is always a pleasure to host such considerate and friendly guests! After your departure, you left the unit in an immaculate condition. Thank you for that.
Looking forward to hosting your lovely family in future.
Keep safe
Regards
Francois
Jerome V - Apr 2021
Algehele gradering
We definitely loved the serenity and view, was awesome.
Misty Dawn se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback, much appreciated.
Your were super guests and left the apartment in an immaculate condition!
Looking forward in welcoming you back.
Regards
Francois
Olga B - Des 2020
Algehele gradering
Modern, goed ingerig en op die strand.
Misty Dawn se terugvoer
Baie dankie, waardeer die positiewe terugvoering!
Waardeer
Groete
Misty Dawn
Michelle S - Sep 2020
Algehele gradering
Great stay.
Leandri O - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Misty Dawn.
Kevin C - Des 2019
Algehele gradering
Lovely ocean view and easy beach access.
Elna S - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike Paasnaweek by Misty Dawn gehad.
Lees meerMisty Dawn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Die idee met die woonstel was juis om die pragtige Weskus ten toon te stel en vir die uitgeputte stadsbewoners 'n rustige atmosfeer te kan bied, weg van die gewoel en verkeer, waar jy jouself kan vind. Dit help as mens sulke waarderende gaste het, wat rustig is en die plek pragtig skoon agtergelaat het, baie dankie daarvoor.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom!
Weskus groete
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hannasbaaistraat 81, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap