Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mkomazana Mountain Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Keshnee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Mkomazana Mountain Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wilma P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ag, sommer net lieflik en knus!

Baie lekker! Pragtige kothuis. Stone cottage was ons verblyf vir 2 nagte. Net die badkamerdeur kort bietjie liefde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mkomazana Mountain Cottages se terugvoer

Dear Wilma, thank you so much for taking the time to send in your review - it is greatly appreciated. Also, thank you for bringing the bathroom door at Stone Cottage to our attention. We will ensure this information is passed onto our Cottage Manager. Looking forward to welcoming you back to Mkomazana Mountain Cottages again! Regards, Julie

Mkomazana Mountain Cottages
Wilma P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Varsgebakte skons by jou deur, afgelewer deur die netjieste, vriendelikste dame.

Baie lekker! Net die badkamerdeur in die stenen huisie waar ons gebly het, is 'n uitdaging. Verder was ons verblyf heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek en pragtige natuurskoon.

Uitstaande diens. Ons het baie uitgesien na die varsgebakte scones elke oggend. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic N
Enkelreisiger

Great location and dated but well kept resort!

Bettie a wonderful host and resort manager, the location is fantastic and a very well kept and manicured gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mkomazana Mountain Cottages se terugvoer

Dear Valued Guest
We are truly heartened to receive your review of Mkomazana Mountain Cottages. Thank you for letting us know how much you enjoyed it, we are especially pleased that our location was perfect! We look forward to having you with us again in the near future.
Yours sincerely
Julie

Mkomazana Mountain Cottages
Mandy D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little to do, no information of places of interest in the area.

Out dated décor, no Wi-Fi / TV, kitchen lacks storage space, microwave not in a safe place to cook with, poor electrical installation. Magazines in the room out of date. Poor communal area, not kept very clean as well. Better value in other places to stay in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely wonder place, a true hidden gem!

Mkomazana Cottages are an amazing place, ideally situated, and extremely well run. I would happily recommend them to anyone who loves peace and quiet, and beautiful nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Te kort.

Betty en haar man is besonder vriendelik en behulpsaam. Eenhede is goed toegerus. Ontspanningsgeriewe en buitelug aktiwiteite is voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, beautiful and serene.

The location was excellent as it was our intention to drive up the Sani Pass. My only negative would be the lack of connectivity at the Lodge. In today's world it is essential to be connected, be that for work or pleasure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil, pragtig en kalm.

The ligging is uitstekend, aangesien ons met die Sani-pas wou opry. Die enigste negatief is die swak internet by die lodge. In vandag se tyd is dit belangrik om in kontak te wees met die res van die wêreld, hetsy vir werk of plesier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Food for your soul.

Comfortable and neat accommodation. Great idea of supplying fresh scones daily to guests. Great location to access beautiful places in the area. Trip up Sani Pass once again surpassed all our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mkomazana Mountain Cottages se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review! We sincerely appreciate it and hope you will return soon.

Mkomazana Mountain Cottages
Marietjie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met vriende

Rustige ouwêreldse verblyf in 'n goed toegeruste huis en pragtige omgewing.

Stone Cottage se ligging is privaat en die oop stoep bied genoeg sitplek vir heerlike kuiers. In die aand het die kaggel die ruim sitkamer snoesig verhit. Die kombuis - ook met 'n tafel en stoele in - is goed toegerus. Die warm scones en hout wat afgelewer word was 'n aangename bonus. Ons het Sani top op 'n sonskyndag beleef en ook lekker op die Mkomazana terrein rondgestap. Gaan Mkomazana Mountain Cottages toe as jy wil rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker rustige verblyf.

Ruim en smaakvol gemeubileerde kothuis met warm kaggel wat die koue sommer gou verdryf het. Rustige plaas-omgewing met looppad in koppies. Heerlike, vars, warm gebakte skons word elke oggend afgelewer. Eienaar en sy vrou baie vriendelik en gesels baie lekker. Was regtig 'n rustige en stil vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Uitstekende waarde vir geld in 'n pragtige stil omgewing.

As jy op soek is na rustigheid in 'n stil omgewing met 'n pragtige uitsig, groot voëllewe en groot verskeidenheid fauna, is hierdie 'n goeie keuse. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne H
Gesin met tieners

Our fourth time there - we really love it. We are disappointed that we are now only allowed to book for a minimum of two nights (this did not use to be the case) - this makes it difficult and largely unaffordable.

A beautiful setting, comfortable accommodation, friendly people. Well worth the visit - and this was our fourth stay. We are disappointed, though, that a minimum of two nights' accommodation is required. This makes it difficult if you want a weekend break (and can only leave on Saturday morning), and, for us, financially demanding (the cottage we stayed in sleeps 6, which works out quite reasonable, but there's only 4 of us - and two nights pushes us over what we can really afford).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klarissa T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klarissa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en pragtig.

Beeldskone omgewing wat ons ten volle kon geniet sonder selfone en tv's. Heerlike kagelvuur vir die reënweer en smaaklike skons in die oggende om aan te smul. Dankie vir die lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Beautifully, stunning cottage in a breathtaking location.

My wife and I stayed here for one night with our adult son and daughter with her husband. We just wish we could have stayed here longer. A fine cottage in a great location, surrounded by stunning scenery. The hosts were friendly and the freshly baked scones delivered to our door in the morning were delicious. If only we knew of the pub the evening before we would have enjoyed a nightcap before retiring for the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net wil ontspan is dit die plek. Pragtige deel van die Drakensberge. Ou plaas atmosfeer. Wonderlik.

Ons het die stilte geniet. Weg van alles. Ons het ook die Sanipas opgegaan wat sommer daar is. Die oggendbotterbroodjies was baie spesiaal en heerlik. Betty en haar man is vreeslike oulike mense wat mens so tuis laat voel. Die warm komberse was natuurlik 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Gesin met tieners

Rustig en asemrowende natuurtonele.

Hier kom jou siel en liggaam bymekaar. Fotograaf se droom! Bobbejane was 'n wesenlike probleem en is eers na die eerste onderonsie gewaarsku dat die vensters en deure moet toegehou word. Ek sou graag wil sien dat daar ordentlike tralies by die venster aangesit word sodat die vars berglug en geluide geniet kan word. Die vars gebakte skons elke dag is werklik 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uwe H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uwe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely setting with great hospitality, very peaceful

A very peaceful and scenic location with great hospitality; we would not hesitate to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne E
Saam met vriende

Fantastic service.

This location is ideal for those travelling up, or down, the Sani Pass. Very clean, comfortable and well equipped with the added extra of hot scones delivered to your kitchen every morning! We had to change our booking by 2 days and we not only got the new date but were up-graded by very friendly people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, naby Sani en ander mooi plekke.

Baie dankie vir alles, dit was wonderlik en ons gaan beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Loved the scones, and the fireplace

Thanks. Awesome weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig met baie vriendelike diens!

Ons is baie hartlik deur die eienaars ontvang en met heerlike warm botterbroodjies die volgende oggend verras! Die hout van die kaggel was bietjie nat, maar ons het droë hout in die motor gehad en kon 'n heerlike aandjie voor die kaggel geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karmen S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S
Gesin met klein kinders

It is a beautiful setting. Spectacular area for kids and adults alike.

We had a great holiday! Loved the setting and large, openness of the grounds, which the kids enjoyed running around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon V
Saam met vriende

Lekke!

Sien maar met die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

'n Lekker huis om in te bly met baie geskiedenis en karakter.

Die huis was baie mooi skoon, maar die badkamers was nie baie goed nie, kort herstelwerk en 'n lekker stort sal welkom wees. Dit is 'n lekker ruim huis met 'n kaggel. Die huis het baie geskiedenis en karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zwahne V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zwahne V
Gesin met tieners

Wonderlike wegbreek in die pragtige Cottage en rustige natuur

Ons gesin van 6 was mal oor die pragtige Cottage en sal defnitief jaarliks wil terugkeer na die bederf in die berge. Die natuur is pragtig en ons bergfietse het die Sani pas sommer elke dag verken

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Salig sonder 'n TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molebogeng M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molebogeng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Out of this world

Peace and tranquility Mkomazana cottages a place to find that. Fireplace and the scenery in the mornings are superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda M
Saam met vriende

'n Wonderlike bestemming naby aan Sanipas!

Dit was heerlik om so vinnig by ons oornag bestemming vanaf Sanipas te arriveer. Dis letterlik die 1ste oornag opsie met die afkom. Coot kothuis is pragtig gelee en baie gerieflik ingerig met die mooiste uitsig oor die dam reg teenaan die huis. Die kaggelvuur was wonderlik op 'n baie koue aand wat tot onder vriespunt gedaal het. Ongelukkig was die 1 badkamer se warm water toevoer gevries die volgende oggend, maar kon ons wel die ander badkamer gebruik vir stort. Teen 8 vm is ons bederf met heerlike warm skons! Dit was 'n groot bederf. Ons sal graag weer daar oornag in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy, clean accommodation and fantastic staff

Did a 4hr hike up to the salt and pepper shakers and relaxed at the trout dam. Amazing scenery and bird life.. 3 new birds spotted! The fireplace was much appreciated in the evenings - chilly this time of year but the days were pleasantly warm. Fresh scones in the morning were lovely. Thanks Betty and Mike!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee Z - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee Z

Clean

Fresh, and the morning scones were a great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patty A - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty A
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place - very comfortable

We really loved our stay and would definitely recommend it to friends. Our stay was a bit short (only a weekend). We would have liked to go up Sani but heavy rain prevented this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren P - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and a great atmosphere

My fiance and I had a wonderful stay in the Stone cottage. It was very nicely appointed. Travelground was a pleasure to deal with, from finding my accommodation to being booked in about 2 hours, that included me taking my time to decide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette N - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette N
Gesin met tieners

Beautiful cottage on a lake,great ambiance

Betty our host made us feel very welcome.the warm scones in the morning was delicious.Great location if you want to travel Sani Pass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Pad, , Suidelike Drakensbergee, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc3cb838170da60dedf9cba143c713201d5eba9ffc4ce21045a7834485bc43bea75dea3fa77d83a3aa97dd5cce604b23974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Sani Pass Road Sani Pass 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.631013678286 29.419026374817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem