LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mo & Rose @ Soekershof | LekkeSlaap
+48

Mo & Rose @ Soekershof

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Mo & Rose @ Soekershof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christiaan V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Enkelreisiger

Uitstekend en uitmuntende diens!

Eenhede is baie stylvol en restaurant is uitstekend!

Debbie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en elegant.

Ons het heerlik gebly. Lekker gerus.

Suzanne V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was bietjie kort, maar gerieflik, mooi omgewing en lekker ontbyt.

Mo & Rose was gerieflik, die tuin is 'n lushof en die ontbyt was fantasties. Ons het 'n plek gesoek om een aand te oornag en die kamer was meer as genoeg, skoon en 'n ruim badkamer.

Nico F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend netjies en mooi.

Absolute waarde vir geld.

Lee-anne J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker en tevrede.

Wat 'n pragtige plekkie, kliëntediens tops, ontbyt hemels, kamers netjies en skoon tuin, pragtig, sal definitief teruggaan.

Adriaan B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tuin is die verblyf werd!

Ons het baie lekker gebly en het geen klagtes nie.

Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soekershof, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YjE3OGQ0LTk3MjUtNDY0OC04M2VmLTgzOGQ1MGZjNzA3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Soekershof Klaasvoogds Wes 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.811295942784 19.980222233135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!