Modern Beachfront Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Modern Beachfront Accommodation is in die kusdorpie Langebaan, oorkant die strand. Die ouwêreldse strandmeer-dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en verskeie besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Verblyf is in 2 kothuise op dieselfde perseel beskikbaar. Die eerste kothuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 2 sitkamers, 'n eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die eenheid het gratis WiFi en 'n TV met satelliet-kanale.

Die tweede kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer. Die eenheid het verhit-en-eetgeriewe.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Langebaan-meer, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale Park, swem, jet ski, duik, vlieërbranderry, visvang en seekajakvaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Modern Beachfront Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R582 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false