LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MolloThaba Game Lodge | LekkeSlaap
+51

MolloThaba Game Lodge

2 resensies
Wildsplaas
Tambuti Ridge Retreat
was R6 333
Vanaf R4 433
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid beskik oor die wittebrood-chalet en 'n deluxe dubbelchalet. Elke chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die wittebrood-chalet het 'n ekstra privaat sitkamer, toegeruste kombuis, patio-tafel vir 6 gaste en 'n bomabraai-area. Gaste deel die plonspoel met ander gaste. Die wilditte is op spesifieke tye, saam met ander gaste. Bevestig assb. dié tye met die gids.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Twee eksklusiewe wildritte per dag is by die tarief ingesluit saam met 1 deluxe chalet en die wittebrood suite wat 'n kombuisie, sitkamer, teras en boma insluit. Die lodge word daaglikse skoongemaak. Gaste deel die plonspoel met ander gaste.

Huisreëls

'n Daaglikse bewaringsfooi is nie by die tarief ingesluit nie en word met aankoms per persoon gehef. Bewaringsfooi vir die Pilanesberg Nasionale Park: Volwassenes: R120 per persoon per nag. Pensionarisse (60+): R80 per persoon per nag. Kinders (onder 12 jaar): R70 per persoon per nag. Die lodge kan vir kleiner groepe van 4 tot 6 gaste op versoek bespreek word. In so 'n geval sal julle eksklusiewe toegang tot sekere dele van die lodge hê en die swembad en wildritte met ander gaste by die lodge deel. - 'n Bespreking van 4 gaste sluit die wittebrood-chalet en die volgende naaste chalet in sodat daar 'n sitkamer, kombuisie en boma 2 beskikbaar is. - 'n Bespreking van 6 gaste sluit 3 dubbel-chalets en die hoofkuierarea met 'n kroeg, sitkamer, kombuis, eetkamer en boma 1 in. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. 'n Gewone sedanvoertuig behoort die lodge te kan bereik. Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word. Vuurmaakhout en vuuraanstekers is by die lodge te koop. Opsionele ekstras soos begeleide wildritte, verwelkomingspakkies met tee, koffie, melk, suiker en beskuit, peuselhappies soos biltong, neute, vrugte, groente, fudge, sjokolade en 'n bottel vonkelwyn en badkamerprodukte is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Chalets
was R8 866
Vanaf R6 206
per eenheid
Beskrywing

Dié 2 deluxe double-chalets het elk 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, asook 'n buitestort. In die middel is die hoofkuierarea met 'n sitkamer met 'n groot TV, toegeruste kombuis, eetkamer met sitplek vir 12 gaste, 'n badkamer en 'n kroegarea met 'n pooltafel. Buite is 'n terras met 'n patiotafel vir 10 gaste en 'n bomabraai-area. Die plonspoel word met ander gaste gedeel. Die 2 wildritte wat ingesluit is by die tarief vertrek elke dag op 'n vaste tyd, bevestig asb. dié tyd met die gids.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Twee eksklusiewe wildritte per dag is by die tarief ingesluit saam met die 3 chalets en die hoofkuierarea. Die lodge word daagliks skoongemaak. Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel.

Huisreëls

'n Daaglikse bewaringsfooi is nie by die tarief ingesluit nie en word met aankoms per persoon gehef. Bewaringsfooi vir die Pilanesberg Nasionale Park: Volwassenes: R120 per persoon per nag. Pensionarisse (60+): R80 per persoon per nag. Kinders (onder 12 jaar): R70 per persoon per nag. Die lodge kan vir kleiner groepe van 4 tot 6 gaste op versoek bespreek word. In so 'n geval sal julle eksklusiewe toegang tot sekere dele van die lodge hê en die swembad en wildritte met ander gaste by die lodge deel. - 'n Bespreking van 4 gaste sluit die wittebrood-chalet en die volgende naaste chalet in sodat daar 'n sitkamer, kombuisie en boma 2 beskikbaar is. - 'n Bespreking van 6 gaste sluit 3 dubbel-chalets en die hoofkuierarea met 'n kroeg, sitkamer, kombuis, eetkamer en boma 1 in. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. 'n Gewone sedanvoertuig behoort die lodge te kan bereik. Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word. Vuurmaakhout en vuuraanstekers is by die lodge te koop. Opsionele ekstras soos begeleide wildritte, verwelkomingspakkies met tee, koffie, melk, suiker en beskuit, peuselhappies soos biltong, neute, vrugte, groente, fudge, sjokolade en 'n bottel vonkelwyn en badkamerprodukte is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R8 866
Vanaf R6 206
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Wildreservaat 19, R565, Pilanesberg, 0366, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a8eb88cbd0dae9237e50013edd01d5f71dc82b563c24192ccff46be6a0f4cf59cecb37eee617672e0533c3cb98822792f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 866, nou Vanaf R6 206  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 19 Black Rhino Game Reserve R565 0366 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.168729793287 26.982488930225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!