Molopoview Gastehuis
Opsomming van Resensie
Reinette L - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik gewees.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoering.
Susan J - Mrt 2020
Gemiddeld
Vriendelike professionele diens.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Susan M - Nov 2019
Gemiddeld
Redelik.
Maureen K - Okt 2019
Gemiddeld
Presies aan ons behoeftes voldoen.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Waardeer.
Elmare P - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was beslis die geld werd.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie waardeer.
Marius K - Sep 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Ons het julle ook van die goedkoopste Travelers kamer opgegradeer na die Luxury kamer sonder enige ekstra kostes.
Cobus
Zanetta R - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was een van die beste plekke waar ek in 'n baie lank tyd oornag het, stunning plek.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Gavin P - Jul 2019
Gemiddeld
It is a really great place.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Waardeer.
Hester P - Jun 2019
Gemiddeld
Tien uit tien.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit.
Laurence P - Mei 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike and hulpvaardige mense, baie lekker gebly.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Waardeer
Jurgens V - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was nou lekker rustig en gerieflik.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Yvonne V - Mrt 2019
Gemiddeld
Fanatiese verblyf, het so veilig gevoel.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering.
Seëngroete
William D - Feb 2019
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Blessings.
Arie L - Des 2018
Gemiddeld
Rustig en lekker.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Suzette N - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies, skoon. Stil omgewing. Pragtige uitsig.
Jackie M - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik, gasvry en baie gerieflik! Pragtige uitsig!
Marie Z - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was wonderlik en die ontvangs was uitstekend!
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer.
Ferdie L - Jul 2018
Gemiddeld
Aangenaam, rustig, gerieflik, mooi uitsig!
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle resensie.
Jacques D - Jun 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Jacolien C - Okt 2017
Gemiddeld
Asemrowend gewees.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Baie bly julle het dit geniet ongeag van die bouwerk wat tans gedoen word.
Anna J E - Okt 2017
Gemiddeld
Nie vir my.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Beste Besoeker,
Dankie vir u kommentaar.
Dis net jammer dat u 5 nagte by ons bly en geen klagtes met ons bespreek nie.
Ek is van mening dat u opskrif "nie vir my nie” meer te make het met ons versoek dat daar nie in die kamers gerook word nie en dit dalk die rede vir die negatiewe kommentaar mag wees.
Soos u wel bewus is, is die swembadverhitting sonpanele of solar verhitting wat in die winter nie die water verhit nie. Die kleur van die swembad is uiteraard tog nie iets wat verander kan word om ons gaste se smaak te pas nie.
U het ook geen probleem met die ontbyt gehad. Inteendeel het ons
tydens ete baie met u gesels. Dit het geensins gelyk of u nie van die ontbyt hou nie. U het ook meer eiers per ete geneem as wat ons vir ons gaste uitsit.
U was bewus van die opgradering van die Gastehuis se vooraansig sowel as die ekstra parkering en ons het nie net aan u die mees gebruiklikste parkering gegee nie maar selfs genoeg plek langs u voertuig om die blomme en ander goed vir die troue te stoor.
Ons sal voortbou op positiewe kritiek om MolopoView B&B ‘n beter
plek te maak tot die voordeel van ons Gaste.
Vriendelike groete,
Cobus de Kock.
Marietjie S - Sep 2017
Gemiddeld
Baie privaat en aangenaam.
Cornie G - Aug 2017
Gemiddeld
Keurig, veilig, gerieflik met pragtige uitsig.
Francios B - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties, vriendelik en behulpsaam.
Mauneen V - Jun 2017
Gemiddeld
Baie rustig en aangenaam.
Jaco V - Apr 2017
Gemiddeld
Gemaklik.
Antoinette C - Feb 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik behandel en welkom gevoel.
Lynette S - Nov 2016
Gemiddeld
Als was uitstekend.
Jan P - Jul 2016
Gemiddeld
Relaxing.
Martie G - Jul 2016
Gemiddeld
Heerlik.
George M - Mei 2016
Gemiddeld
Very welcoming with a warm atmosphere.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Hi George,
Baie dankie vir die mooi boodskappie.
Geniet die dag.
Waardeer.
Cobus
Ronel H - Mrt 2016
Gemiddeld
So tuis soos by jou eie huis.
Molopoview Gastehuis's terugvoer
Hi,
Dankie vir die mooi boodskappie.
Waardeer.
Mooi dag,
Cobus
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molopolaan 264, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Geen kinders onder 6