Montagu Meander
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 8, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R800R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Montagu Meander is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Montagu, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf is stapafstand vanaf die natuurtuin en die voetslaanroetes en bergfietsroetes in Montagu. Dit is minder as 1 km vanaf die hoofstraat.
Ongelukkig word die verblyf deur beurtkrag geraak, maar 'n kragtige lig en gasstoof/oond beteken dat gaste steeds gerieflik sal bly.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, elektriese ketel en 'n gasketel, koffiedompelpot, verskeie potte en 'n pan, 'n platrooster en dien nodige kookgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die leefarea het 'n rusbank en gratis WiFi.
Een veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby winkels, restaurante en aktiwiteite soos voetslaan en bergfietsry.
Slaapplek
’n Bespreking by Montagu Meander sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Van Zyl-straat 8, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 8, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18