Franschhoek Akkommodasie by Montarbre Cottage | LekkeSlaap
+8
+8

Montarbre Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R4 800 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitkyk Straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Montarbre Cottage is in Franschhoek in die Wes-Kaap, 'n klein dorpie op
een van die bekendste wynroetes in die wêreld. Ons bied die ideale 4-ster
selfsorg-akkommodasie vir 'n groep vriende of familie van 6 mense. Ons is
gerieflike geleë binne stapafstand vanaf al die bekoorlike winkels en
restaurante op die dorp.

Die en suite-kamer op die onderste vloer maak oop op die swembad-patio en die twee kamers op die boonste vloer deel 'n volledige badkamer. Die
eenheid beskik oor DStv in die sitkamer, 'n oopplan-kombuis met 'n yskas,
'n wasmasjien en al die ander nodige geriewe vir selfsorg. Daar is 'n
motorhuis en parkering van die straat af, en om jou gemak te verseker is
rook verbode by ons instansie.

Let wel: minimum-verblyftydperk is 2 nagte

Let asseblief daarop dat Montarbre Cottage nie beset is nie. Alle gaste moet aanmeld by die Franschoek Traveller's Lodge, 15 Akademie Straat, om die sleutels af te haal voor hulle na Montarbre Cottage gaan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Montarbre Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • 20 Uitkyk Straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montarbre Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R4 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R4 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitkyk Straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNDhiOTQxLTVhODUtNGM2ZS1iMjRhLTg3OTdkMWI3MWYzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 20 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9045505 19.116712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za