Montagu Akkommodasie by Monte Vista Boutique Hotel | LekkeSlaap
+178
+178

Monte Vista Boutique Hotel

B&B
  • Vanaf R1 988 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Monte Vista Boutique Hotel skuil tussen die berge en wingerde in die prentjiemooi Montagu. Hierdie dorpie is die ideale wegbreekplek.

Monte Vista Boutique Hotel bied 14 afrosjiek en suite-slaapkamers wat elk hul eie stoep het. Ontbyt is ingesluit en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie is die perfekte plek om te ontspan by die swembad of in die pragtige tuine met 'n uitsig op die omliggende berge. Die historiese Kerkstraat is propvol restaurante, kunsgalerye en museums wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 988
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 988
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 988
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksmGjINv0rHUAQ8xSILpPJqj3N16QWgSrCr5h3EiRS1BkbXhJs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 988  per nag (vir 2 persone) 16 Church Street Montagu 6270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.78788628108 20.119550180391
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za