Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Vista Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Monte Vista Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melitah M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melitah M
Gesin met klein kinders

Exquisite.

Excellent service. Best for when you want a quiet and not too busy environment. It would be great in future to accommodate children, by catering children high chairs or maybe even cot beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxury at its best.

We were treated to the best hospitality from the moment we arrived. The staff are friendly and helpful. The hotel is tastefully decorated with attention to detail. The bedrooms are spacious and the bed linen is luxurious. We enjoyed a delicious breakfast every morning and spent a lot of time at their beautiful swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
R S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige omgewing, netjies.

Het gedurende Kerstyd daar oorgebly. Is vriendelik ontvang deur die staff asook die eienares van die hotel. Baie goeie geriewe, selfs 'n koffiemasjien in kamer. Dekor is pragtig en modern. Baie netjiese en skoon kamer. Pragtige, skoon linne en heerlike, gemaklike beddens. Veilige parkering vir motors. Sal baie beslis die plekkie aanbeveel by ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, smaakvol, alles wat mens nodig het.

Stunning verblyf in 'n pragtige plek. Lekker ontbyt. Stapafstand van alles. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana B
Gesin met klein kinders

Excellent.

Very clean, the staff is friendly and the rooms are so beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Vista Boutique Hotel se terugvoer

Dear Diana B
Thank you for your excellent review, it was a pleasure to be of service.
Take care.
Kind Regards
Janey
Reservations

Monte Vista Boutique Hotel
Janneman B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste verblyf.

Monte Vista Boutique Hotel is beslis verblyf wat ek sal aanbeveel. Dit is netjies, skoon en baie, baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Vista Boutique Hotel se terugvoer

Beste Janneman,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ek is bly jul het jul verblyf by ons geniet.

Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Vriendelike Groete
Monte Vista Span

Monte Vista Boutique Hotel
Ross M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross M
Gesin met klein kinders

Heerlike, gemaklike verblyf.

Die kamers is beeldskoon, diens uitstekend. Ontbyt was heerlik. Net heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Vista Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for your 5-star review, we do appreciate the feedback. I trust we will see you again in the future.

Monte Vista Boutique Hotel
George B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet stay in the heart of Montagu

The hotel is very conveniently located in Church Street within a few minutes walk of the CBD, restaurants and the Saturday morning market next to the church. the hotel is newly refurbished and is very neat and clean. The staff were very attentive and friendly. The sparkling swimming pool is a must given Montagu's climate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Vista Boutique Hotel se terugvoer

Dear George B,
Thank you for your review, it was a pleasure to be of service. We trust that you will visit us again in the future.
Take care!
Kind Regards
Monte Vista Team

Monte Vista Boutique Hotel
Vanaf
R3 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e2d9d4e96e6745392975cd19e5c60e81ee34ece630e8f404f7125443602633b3bf26f61ebf267b3d703d32c7f81f2e1053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 495 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Kerk Street Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.78788628108 20.119550180391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem