Krugersdorp Noord Akkommodasie by Monument Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+10
+10

Monument Selfsorg Gastehuis

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blommesteinstraat 33, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp.

Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-kombuis. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Gaste het ook toegang tot strykgeriewe sowel as 'n waaier en verwarmer.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat tuin met 'n braai en word elke dag skoongemaak.

Krugersdorp bied 'n verskeidenheid doendinge, soos gholfspeel, voetslaan-, stap- en fietsryroetes, brugswaai en reksprong. Besienswaardighede in die area sluit die Renoster en Leeu Natuurreservaat en die Krugersdorp Wildreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Monument Selfsorg Gastehuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Monument Selfsorg Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Blommesteinstraat 33, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Monument Selfsorg Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blommesteinstraat 33, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhy1NiNOaMxBTqX5R6RgRZrRvbKNi73eXu2KmXhkMG7J9LOTlsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 33 Blommestein Street Krugersdorp 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.092471077264 27.773154248272
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za