aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 5 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.
Montagu Akkommodasie by Mooiberg Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Mooiberg Cottage

  • Naweekaanbod - Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2.
  • Vanaf R950 R633 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Low-straat 3, Montagu , 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Mooiberg Cottage is in Montagu geleë en bied gerieflike verblyf wat smaakvol versier is vir 'n paartjie of sakereisigers. Die instansie maak van sonkrag gebruik. Dit is aan die beginpunt van die dorp van Langstraat se kant af en bied dus gerieflike toegang tot talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis is apart van die hoofhuis. Daar is 'n gasverwarmer, DStv en 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n elektriese kombers en 'n volledige badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Goeie wit linne en handdoeke word voorsien en daaglikse dienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Daar is 'n kombuisie wat basiese selfsorgtoebehore soos 'n mikrogolfoond, oondjie, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit.

Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en daar is plafonwaaiers vir warm somersdae. Daar is ook 'n stoep met houtbraaigeriewe. Die kothuis het sy eie klein wingerd, en is omring deur die Langeberge, so dit het pragtige uitsigte. Gaste kan uitsien na rustige, veilige plaasverblyf omring deur plaasdiere en boorde.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooiberg Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Mooiberg Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Low-straat 3, Montagu , 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooiberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R633
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
was R950
Vanaf R633
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R633
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Low-straat 3, Montagu , 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK4Lb4nFkLiUHKqqvrUFVLlRetOO0lkCj6Gi5L3xsFinoYyGqzh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R633  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3 Low Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.793187048242 20.109276026487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za