Mooifontein Farm
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mooifontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel.
Die selfsorgkothuis op Mooifontein-plaas bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het ook 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Mooifontein Plaas-suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot die stoep waar hulle die Karoo-landskappe kan geniet.
Die skoonheid van die Karoo se rotsagtige landskappe bring vrede in jou hart. Die sonsondergang na 'n lang dag op die pad skep 'n verrykende atmosfeer en is enige fotograaf se droom. Die hele gesin kan die plaas-ervaring geniet met ons hoenders, kalkoene, Merino-skape en Nguni-vee.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helenna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 172
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Mooifontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Mooifontein Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mooifontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom