+64
Mooigezicht Studio - Geen uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n knus ateljeewoonstel met 'n dubbelbed en 'n oopplan-kombuis/TV-kamer met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n patio met 'n Weber. Let wel dat hierdie eenheid nie 'n see-uitsig het nie. Dié studio is geskik vir paartjies met 'n klein kind. Gratis parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
DStv
Sluit KykNet in
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Sluit KykNet in
TV
Huisreëls

Gaste moet asb. nie hard musiek speel of raas nie. Geraas moet tot 'n aanvaarbare vlak beperk word sodat ander gaste nie gesteur word nie.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste van R100 per bondel per dag beskikbaar en moet met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mooigezicht Loft
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Leefarea
Volledige kombuis
DStv
Sluit KykNet in
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Balkon
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
Sluit KykNet in
TV
Huisreëls

Gaste moet asb. nie hard musiek speel of raas nie. Geraas moet tot 'n aanvaarbare vlak beperk word sodat ander gaste nie gesteur word nie.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste van R100 per bondel per dag beskikbaar en moet met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mooigezicht Gesinskamer Selfsorg
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Mooigezicht gesinseenheid is 'n drieslaapkamerhuis met 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv-toegang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n klein, ekstra slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer. Die Gesinseenheid het die mooiste uitsigte op die berg van al die kamers af. Gaste kan langs die kaggel opkrul op koeler aande.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Sluit KykNet in
Kaggel
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Sluit KykNet in
TV
Huisreëls

Gaste moet asb. nie hard musiek speel of raas nie. Geraas moet tot 'n aanvaarbare vlak beperk word sodat ander gaste nie gesteur word nie.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste van R100 per bondel per dag beskikbaar en moet met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

174 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnz2UPk8gyL8EKQjVwmEpoBlAJ5Eh7Skjf1z8I3puz5sc93CKdK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 107 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang