Mooinooientjie Beach Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Vasco da Gama en Simon van der Stel-straat, Struisbaai, Kaap Agulhas, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mooinooientjie Beach Cottage is 'n eenvoudige, rustieke vissershuisie in Struisbaai, met sy 30 km lange ononderbroke sandstrand. Daar is 'n pragtige, ongerepte, klein vissershawe met 'n unieke seekosrestaurant op die strand.
Mooinooientjie Beach Cottage beskik oor 'n oopplan-kombuis, 'n kaggel, eet- en leefarea, en 2 skakel-slaapkamers, elk met 'n deur wat na die tuin lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n aparte privaat badkamer en 'n rustieke stort.
Die kothuis het 'n privaat, omheinde agtertuin met 'n ingeboude braai en buitemeubels op 'n groot houtdek onder enorme skadubome. Daar is ook 'n oop buite-stort met warm en koue water. Gaste moet hul eie handdoeke, beddegoed en vadoeke saambring. Alle duvets en kussings word voorsien.
Aktiwiteite sluit swem, duik, visvang, voetslaan en voëlkyk in, en daar is 'n rits restaurante om te besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Mooinooientjie Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- h/v Vasco da Gama en Simon van der Stel-straat, Struisbaai, Kaap Agulhas, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Mooinooientjie Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Vasco da Gama en Simon van der Stel-straat, Struisbaai, Kaap Agulhas, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom