Mosselbaai Akkommodasie by Mooiste Uitsig in die Baai | LekkeSlaap
+44
+44

Mooiste Uitsig in die Baai

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mooiste Uitsig in die Baai bied gehalte selfsorg-verblyf met asemrowende uitsigte van die see in die hawedorp Mosselbaai. Dié area is bekend vir sy heerlike gematigde klimaat, gouestrande en sy verkskeidenheid natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede.

Verblyf word in óf 'n drielsaapkamer-dakwoonstel óf 'n tweeslaapkamerwoonstel gebied. Die eenhede het elk 'n goed toegeruste kombuisie wat ideaal is vir selfsorg en beide woonstelle se leefareas het ook beperkte see-uitsigte.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi, DStv en veilige parkeerplek in die motorhuis.

Besienswaardighede in die area sluit in die Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionalepark, wynplase, Bothastrand en die Grootbrak Riviermuseum. Doendinge in die omgewing sluit in visvang, vlerksweef, duik, water-skii, stap, voëlkyk, walviskyk binne seisoen en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hall-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ZbIV0m2qhxAou5zlKM3QJ5yD2e68MKaQSoxvkv3guqdTONYDH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) 3 Hall Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.169127630584 22.119921559525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za