Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight 36

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Moonlight 36
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marius O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius O
Gesin met klein kinders

Clean.

Overall the unit is nice. The shower does leak quite a bit onto the bathroom floor; I don't think the door seals nicely anymore. I'm not crazy about the sleeper couch. I really think a smart TV would be great as most people travel with their own WiFi. The TV with Openview doesn't really work, and nobody watches SABC anymore. But overall the place is really nice and has all that one needs. The complex itself is not bad; it has a nice pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loretta F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta F

Lekker gekuier.

Idillies om oor water uit te kyk vanuit slaapkamer. Eintlik net slaapplek vir 2 want dubbelbank in leefarea nie gerieflik vir slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar hindernisse gewees, maar geensins negatief. Pragtige unit, uitsig en ligging.

Pragtige eenheid sowel as ligging en uitsig. Paar goed het egter gehinder, maar nie ons kuier benadeel nie. Motorafdak is hopeloos te nou vir 'n groot voertuig, daar is geen sekuriteitshek by die voordeur nie, die bad het geen prop gehad nie. Die broodrooster en kas was vol ou krummels. 'n Lugbraaier en WiFi is 'n vereiste. Die TV het nie gewerk nie - "no signal". Kaste en laaie vir besoekers se gebruik moet asb. skoon en leeg wees. Gebreekte items moet verwyder word en nie opgegaar word nie, dit skep 'n swak indruk. Toiletpapier word slegs vir die eerste dag voorsien, daar word geen skoonmaakmiddels of sakkies voorsien nie. Die besemkas is klam en stink. Daar is sigaretstompies op die patio, en binne is daar op vuil teëls geloop. Die yskas en stoof met potte kort 'n goeie skrop. Laat asb. instruksies vir kuiergaste oor reëls ens. Toegang per trappe moet uitgewys word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best stay and great experience.

Lovely unit with a beautiful view. Very calm and everything around you. Great for kids with plenty of activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shiehaam J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiehaam J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely place.

I enjoyed my stay at Moonlight 36 and I am definitely looking forward to going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nabeela A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela A
Gesin met klein kinders

Amazing getaway.

It was peaceful. The view is just amazing and the house was equipped with everything we needed. My kids thoroughly enjoyed the paddle boats, the swimming pool, and the putt-putt. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrit J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrit J

We had a wonderful time. No problems.

We had an awesome time. The accommodation was perfect for our family. Nice activities on the premises. Very quiet, peaceful and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilza G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza G
Gesin met tieners

Salig en gerieflik.

Die woonstel is smaakvol en gerieflik uitgerus. Heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niall D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niall D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

Lovely setting. The parking bay was a little tight. We had wind for 2 days, but otherwise, it was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Handre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel. 'n Uitsig vir dae.

Daar is soveel om te doen en waardeer veral as jy 'n bootjie het. Lekker uitgerus, net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
T S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Long overdue. This is a jewel getaway venue.

We had a really nice stay and were blown away by the location and quietness over the weekend. Real value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight 36 se terugvoer

Was great having you.
Trust to see you soon.

Moonlight 36
Karin B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet, serene, neat and cosy apartment/flat with majestic views.

Highly recommend the apartment for those who need to take their little furbabies with them on vacay, who are not noisy of course. A quiet, peaceful break away from the hustle and bustle of city life, who prefer to spend their days relaxing with a good book, away from TV, cell phones and the normal disturbances, or sipping on a glass of wine taking in the beautiful scenery. Very central with restaurants, pubs, and shops just a stone's throw away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight 36 se terugvoer

Good day Karin
It was absolutely a blessing having you.
Trust to see you soon!
Send a woof woof hug to your babies. They are beautiful! Kind regards Denise

Moonlight 36
Desireé B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal graag teruggaan vir meer!

Als was baie lekker, maar ons sou 'n lêer met bietjie inligting waardeer het - soos bv. hoe om toegang tot die TV-kanale te kry. 'n Paar pamflette met inligting oor restaurante of besienswaardighede sou ook lekker gewees het - alhoewel ons weet dat jy als op jou selfoon kan kry. Die vullisdrommetjie in die slaapkamer het nog die vorige besoeker se vullis bevat - ook nie so erg nie, dit was net papiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Gesin met tieners

Die plek voel nie net soos ‘n huis nie maar dit voel soos ‘n tuiste wat min mense kan ervaar.

Die omgewing, natuur, die liefde, die vrede en omgee as gevolg van julle. Ons as die Dietrich familie wil ons net dankie sê vir julle. Die is ‘n ervaring duisend. Rustig en vreedsaam, regte sielerus. Baie dankie vir die klein oase. Heerlik ontspan en baie lekker geslaap. Die huise is so mooi en wonderlik toegerus. Beslis ‘n weer besoek en sal julle aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight 36 se terugvoer

Baie dankie vir jull Geseënde boodskap!
Dit was ñ absolute voorreg om jul as gaste te hê !!!!
Groete
Denise

Moonlight 36
Heinrich O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich O
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie/naweek gehad. Denise is altyd beskikbaar as jy iets benodig.

Die plek was baie skoon en gerieflik. Alles wat jy nodig het is daar en die ligging is ook fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight 36 se terugvoer

Baie dankie.
Dit was absoluut my voorreg.
Sien uit na jul volgende kuier.

Moonlight 36
Stien R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stien R
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, baie mooi uitsig en 'n gerieflike woonstel.

Sal graag inligting wil hê oor hoe om die TV te laat werk en 'n beter skoonmaak van die braai en area rondom die braai. Sal ook goed wees as daar 'n veiligheidsdeur by die ingang kan wees omrede dit nie in 'n toe kompleks is nie. Die swembad was 'n fees in die hitte en ons was baie dankbaar vir die onderdakparkering. Baie dankie vir die lig wat verskaf word gedurende beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlton J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het dit geniet. Plek was die besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer A
Saam met vriende

Dit was heerlik, gemaklik en veilig.

Kyk asb na Wifi wat nie beskikbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight 36 se terugvoer

Hi Jennifer, baie dankie. Dit was my voorreg om julle by Moonlight te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Moonlight 36
Angelique D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D
Gesin met klein kinders

Gesinswegbreek.

Verblyf was lekker, net kort weens werksverpligtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight 36 se terugvoer

Angelique, Baie dankie vir jul kuier!
Glo ons sien mekaar Sommer gou weer. En dan vir ñ laaaaang kuier.
Groete
D

Moonlight 36
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2be4110adb24818937f889dc3a36b16848f2890a8d703a69d262556e5c290d9481be4aa596bf82bd7a497886d43c65cb610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Port Owen Road Unit 36 Moonlight, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.786773798204 18.148945044619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem