LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooring House | LekkeSlaap
+26

Mooring House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Mooring House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elrien S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis.

Baie mooi, netjies, so geriefik - alles wat mens nodig het en meer! Ek sal definitief weer hier kom bly! Beveel dit hoog aan.

Magda C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Enkelreisiger

Voel of jy tuis is.

Al die geriewe wat jy benodig is daar en dis naby aan die sakekern en medikliniek. Dis 'n stil en rustige atmosfeer.

Mooring House se terugvoer

Thank you for the comments. Glad you enjoyed your stay.

Mooring House
Ian S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Enkelreisiger

Comfortable and convenient.

Hosts are friendly and helpful. I would use this accommodation again.

Daniélle M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniélle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Ons het in die gesinskamer gebly, omdat ons drie reisigers was. Die kamer was redelik netjies, maar daar is klein details wat aandag verg (b.v. die badkamer se drommetjie was nie leeg gemaak van die vorige gaste se kuier nie). Die stort in die kamer met die twee dubbelbeddens verskaf geen warm water gee as die koue kraan oopgedraai is nie. Die gesinskamer kan ook opgeknap word met 'n meer modern tema soos die ander kamers in die gastehuis. Ons het wel lekker gebly en hierdie gastehuis is goed geleë.

Mooring House se terugvoer

Thanks, will look into the hot water tap situation as this is the first time that it has been brought to my attention.

Mooring House
Conan O - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conan O
Besigheidsreis

Venue was all I needed and felt like home.

Nothing more to add to my evaluation.

Isobel G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Uitstekende diens. Sal aanbeveel.

Didy J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Didy J

Nice and friendly service.

Nice spacious room. Host is very helpful.

Murray S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray S
Enkelreisiger

Quite and peaceful.

Close to shops and airport.

Mooring House se terugvoer

Thank you

Mooring House
Nannie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannie V
Enkelreisiger

Pragtig, gerieflik, rustig.

Baie vriendelike diens, absoluut geen klagtes nie.

Petronella D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D
Enkelreisiger

Aan te bevele.

Garry en Mariaan gaan uit hul pad om mens se verblyf by hulle baie aangenaam te maak. Sal weer soontoe gaan.

Jill M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jill M
Saam met vriende

Convenient location.

Garry was a very welcoming and helpful host. We had a unit with 2 bedrooms en-suite, ideal as we were 2 couples travelling together. Breakfast was full-on with cereals, fruit, yoghurt, cooked dish and toast. We would go back to the Mooring, especially handy for the airport.

Olga M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M
Besigheidsreis

Baie goed.

Die verblyf was baie goed en het aan my behoeftes voldoen.

Theo V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en vriendelikheid.

Uitstaande diens gepaard met vriendelikheid vir ouer persone.

Lorna G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna G
Besigheidsreis

Aan ons verwagtinge voldoen.

Ons was werklik beïndruk met Mooring House.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Met our expectations.

We were really impressed with Mooring House.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic value for money.

Comfortable beds.

Dirk D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Enkelreisiger

Sal enige tyd weer teruggaan.

Puik diens. Heerlike groot kamer. Rustige omgewing.

Nicky L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Enkelreisiger

Baie lekker gewees.

Baie mooi gastehuis, tuis gevoel.

Kees Blokker N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees Blokker N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles oukei.

Hartlike verwelkoming, baie gasvry, goeie diens en raad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Everything okay.

Warm welcome, great hospitality, very good service and advice.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christa V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustige, pragtige plek.

Pragtige plek, maklik bekombaar, vriendelike, behulpsame diens.

Marthin V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim en smaakvol.

Baie dankie vir gasvrye ontvangs en verblyf. Sal baie beslis weer daar oornag.

Marilyn D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marilyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag verblyf in selfsorg-eenheid

Hierdie is 'n selfsorg eenheid - niks meer. Dit is met die minimum toegerus en dus kry mens nie regtig waarde vir geld nie, maar 'n mens aanvaar dat dit selfsorg is en dus nie oor die ekstras en persoonlike aanslag kan beskik nie.

Mardine S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine S
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf! Jy doen jouself 'n guns om hier te bespreek!

Baie goeie ervaring! Sien ook boonste beskrywing.

Francois V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Excellent!

Gary is an excellent host and was very helpful. Clean, neat upmarket rooms at an affordable price. Value for money.

Riette D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D
Enkelreisiger

Aangenaam!

Dit is maklik bereikbaar, naby die Mall. Is regtig netjies vir 'n billike prys. Kan dalk net dink aan lugversorging en DStv in al die kamers. Met temperature bo 40'C was 'n waaier nie voldoende nie.

Elmar M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar M
Saam met vriende

Dit was werklik heerlik gewees.

Lieflike area en pragtige kamers, swembad en tuin. Kan beslis die plek aanbeveel.

Hansie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ek sal die verblyf definitief aanbeveel.

Lize V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by die Mooring House.

Baie ruim en baie netjies. Sal beslis weer hier bly.

Christine Z - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine Z
Enkelreisiger

Tuin-eenheid met 2 slaapkamers, netjiese kombuis en ruim badkamer.

Ek het baie lekker gebly by Mooring House, dit is was baie mooi en ruim en hulle het vir my 'n baie groot eenheid gegee teen die koste van 'n kleiner eenheid.

Barrie V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, eenheid netjies en skoon.

'n Yskas wat aan en reeds koud is by aankoms sal wonderlik wees.

Johan F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en lekker!

Mooring House was baie lekker in om by oor te bly. Dit is baie goed geleë en naby alles.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair-laan 4, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyMTdjNWZhLTliYTEtNDg5ZS1hNTRhLTQyMmIyYTc5OWJkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 4 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.061374726501 18.834903538227
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!