- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Mardale Farm 35, Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Moortop Cottages is op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die skilderagtige Elgin-vallei. Met pragtige uitsigte van die omliggende berge bied dié kothuise die ideale plek om te ontspan.
Verblyf word in 3 ruim kothuise gebied wat skuil tussen die vrugteboorde.
Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Dié kothuise het sitareas met kaggels. Ander geriewe sluit gratis parkeerplek, WiFi en braaigeriewe in.
Die plaas skep die ideale geleentheid om tussen die vrugtebome of langs die dam te wandel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n kaggel in die sitkamer. Dié kothuis het skilderagtige uitsigte op die Kogelberge en sonsondergange. Die kothuis lei ook na privaat onderdak braaigeriewe en 'n binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Daar is geen toegang vir rolstoele nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n kaggel in die sitkamer. Die kothuis lei ook na privaat onderdak braaigeriewe en 'n binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Daar is geen toegang vir rolstoele nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n kaggel in die sitkamer. Die kothuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende Groenberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Daar is geen toegang vir rolstoele nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rowena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Sundowner Cottage
- Selfsorg.
- Granny Smith
- Selfsorg.
- Panorama
- Selfsorg.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Daar is geen toegang vir rolstoele nie.
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |