Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moreson Manor

West Wing Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vleuel het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n strot en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisie. Gaste het toegang tot 'n unieke swembad in die tuin en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n sitarea onder 'n groot skaduboom met 'n uitsig oor die wingerde en op die Drakenstein- en Witzenberg-berge.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Dvd
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
East Wing Suite
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vleuel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, sowel as 'n oopplan-sitarea en kombuisie. Gaste het toegang tot 'n unieke swembad in die tuin en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n sitarea onder 'n groot skaduboom met 'n uitsig oor die wingerde en op die Drakenstein- en Witzenberg-berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Dvd
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNmM1MTA2LTExYWQtNDEzOS04M2RhLWEzNDBjNjhhZjI4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 37 Piet Retief Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.381937602985 18.906579271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem