LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Morning Star | LekkeSlaap
+32

Morning Star

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 82, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 485 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Morning Star is 'n gesellige strandhuis wat teen die berg geleë is met 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Laat die seeluggie in deur die groot patio-deure terwyl jy jou koffie geniet en die sonsopkoms kyk oor die Hottentots-Hollandberge.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met gehalte-matrasse, Kanadese gansveerduvets en Egiptiese katoenlinne.

Die kombuis is ten volle toegerus om gaste se verblyf te vergemaklik en sluit kwaliteit toebehore in soos Smeg. Die huis het 'n TV met Netflix en gratis 10 mbps WiFi.

Skop daardie skoene eenkant en geniet die kuier!

Slaapplek

’n Bespreking by Morning Star sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Morning Star
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Dorries-rylaan 82, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morning Star het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 485
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 485
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 82, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt67Nvm0Rqk0YzRtgRTAv5agVnXg58GTVr7Kjsr5HNDu7GSr9pP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 485  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 82 Dorries Drive Simons Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.206699892141 18.453926268106
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!