Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel 102

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Mossel 102, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 R712 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mossel 102 is 'n gerieflike grondverdiepingwoonstel in Hartenbos en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek of 'n paartjie op soek is na 'n romantiese wegbreek naby die strand.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kisvrieskas, 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 2 enkelslaapbanke vir kinders en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die onderdakstoep met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel 102 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mossel 102
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Port Natal-laan, Mossel 102, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R712
per nag (plek vir 6)
Vanaf R890
R890 R712
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Mossel 102, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83987c83d0e8b7970bdc453c757f5e75eddd7f50c3d470f713f749829da05cc09753a5befbe65cda5d5b740202549d23b92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R712 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Port Natal Avenue Mossel 102 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129396730153 22.111982201822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem