Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosselbaai @ Da Gama

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Mosselbaai @ Da Gama
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Felicity B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Gesin met klein kinders

Sal weer daarheen gaan. Dit was rustig.

Verblyf was aangenaam. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Klein afsonderlike plek met 'n braai area en wasgoedgeriewe. Ideaal vir 'n lang oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Enkelreisiger

Gerieflik en relaxing.

Netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manerva J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manerva J
Saam met vriende

Stayed for 3 days.

Clean, well-kept place. Very private, separate entrance with safe parking. Everything inside is at your fingertips. There was even an iron that we didn't expect. The owner was friendly and very helpful. As there is no load shedding the power was off for a few hours due to a fault in the area and she informed us. This is a real gem! I would recommend it anytime and will definitely visit again. 5 stars for this place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla E
Gesin met klein kinders

Dit is n baie veilige woonbuurt, baie mooi en netjiese woonstel.

Ons baie op ons gemak gevoel, einaars woon ook daar, maar jy het jou eie privaatheid. Sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurits P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil jy rus? Wil jy veilig voel? Wil jy van potholes vergeet? Gaan soontoe. Alles wat jy nodig het!

Julle sal op rekord hê, ons besoek julle kliënte gereeld, so ons is betroubaar. Mense wat wil rus, kan ons spore volg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordelia P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia P
Saam met vriende

Veilig, netjies en baie lekker. Plekkie is baie goed toegerus.

Die plekkie is baie netjies en baie goed equipped. Baie veilig. Ek sal beslis weer enige tyd daar bly en plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama-straat 37, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77850bdbb8fdcad0325da57d1553b2a8bedadf229749cf8d24058e42c500133ffdd878752bed2f38e4904465b5b04a485003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 37 Da Gama Street Da Nova 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -34.182779125461 22.126001697617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem