Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MosselStraat 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 83

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir MosselStraat 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ruan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected.

The view itself is the best but that is only from the living room and braai area. The road runs against the house at the front. The sleeping rooms are dark with no view whatsoever. There is poor ventilation with nowhere to dry your towels. It is an old place with old furniture. There is no carport parking - in fact, parking is in an open area at the back of the house in the street above. The house has a section above that has more space and an outside seating area. However, this is locked and rented out separately. We slept in the living area in order to feel the sea breeze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudy H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy H

Heerlike kuier en Alan was wonderlik.

Die huis was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pc M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë.

Teen strand, binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging en toeganklikheid na die see het ons verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer wil kom!

Strandfontein is 'n gunsteling-Weskusbestemming vir ons en ons het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddens in kamer baie klein. Kamers geen uitsig en donker.

Op die foto wat geplaas is op die webtuiste lyk dit asof eiendom mooi uitsig het oor die see. Dit is egter net die sitkamer wat enige uitsig het. Daar is ook nie 'n bad nie en badkamer bitter klein. En beddens hopeloos te klein. Kamers het ook geen uitsig nie en baie donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandile B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile B
Gesin met klein kinders

Awesome place I will definitely be visiting again.

It's very neat and homely and very close to the beach. I love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi R

Oorgenoeg ruimte met mooiste view.

Mooiste view, Genoeg ruimte vir n hele familie, parkeerplek net 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie!

Mooi, lekker en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith H
Saam met vriende

Was so lekker.

Sal verseker weer gaan. Mooiste view vanaf stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Gesin met tieners

Baie lieflike plek.

Ek en my kids het dit baie geniet, sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and well-appointed apartment.

We had a great stay, the flat was clean and had everything we needed to contribute to a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris N
Gesin met klein kinders

Goeie ligging naby die see en kafee. Mooi uitsig oor die strand. Netjies en goed ingerig, alles wat nodig is vir 'n vinnige wegbreek of selfs vir lank bly.

Goeie ligging, mooi uitsig, netjies en goed ingerig vir gesin van 4 of meer. Geen onderdak- of beskermde parkeerplek vir voertuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yonél J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonél J

Lekker by die see!

Die gebied is baie veilig en dis die perfekte stapafstand na die strand! Ons het baie lekker daar gebly en ons sal beslis dit aanbeveel en terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waronique K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waronique K
Saam met vriende

Fantasties en waarde vir geld.

Die ligging en die aanbeveling vir die huis is fantasies omdat dit baie naby aan die strand geleë is. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Ligging was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman S
Saam met vriende

Baie lekker.

Die glase is ordentlik en lekker glase om uit te drink, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Eenheid voldoende ingerig met goeie bed. Lekker gebly.

Pragtige uitsig. Eenheid voldoende ingerig met goeie bed. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

MosselStraat 3 het 'n fantastiese see-uitsig, is baie naby die see en die geriewe is baie netjies en skoon. Daar is nie 'n 2de badkamer nie en parkering kan 'n probleem raak in besige tye. Ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

MosselStraat 3 se terugvoer

Thank you for taking time to leave your feedback.
I have corrected the error regarding the bathrooms.
We do hope to assist you again in the future.

MosselStraat 3
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc854463294ff8f4ed9f44dca0b8a1a6d4b41140ee0074619408b1c9fde78d4828e748f514108f413c8ff731e469d0cecc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 3 Mossel Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754340283843 18.227235145755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem