MosselStraat 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 83
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Ruan B - Jan 2024
Algehele gradering
Not what we expected.
Lees meerHeidi J - Nov 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Trudy H - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier en Alan was wonderlik.
Pc M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Madri M - Aug 2023
Algehele gradering
Die ligging en toeganklikheid na die see het ons verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer wil kom!
Lisa C - Jun 2023
Algehele gradering
Beddens in kamer baie klein. Kamers geen uitsig en donker.
Sandile B - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome place I will definitely be visiting again.
Naomi R - Mei 2023
Algehele gradering
Oorgenoeg ruimte met mooiste view.
Hilda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker dankie!
Keith H - Okt 2022
Algehele gradering
Was so lekker.
Sonja G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lieflike plek.
Diane J - Aug 2022
Algehele gradering
Great location and well-appointed apartment.
Chris N - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie ligging naby die see en kafee. Mooi uitsig oor die strand. Netjies en goed ingerig, alles wat nodig is vir 'n vinnige wegbreek of selfs vir lank bly.
Yonél J - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker by die see!
Waronique K - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties en waarde vir geld.
Natasha M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Herman S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Koos H - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Eenheid voldoende ingerig met goeie bed. Lekker gebly.
Martin V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
MosselStraat 3 se terugvoer
Thank you for taking time to leave your feedback.
I have corrected the error regarding the bathrooms.
We do hope to assist you again in the future.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom