MosselStraat 3
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 300R2 070 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
MosselStraat 3 is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n see-uitsig wat in die pragtige Weskusdorpie, Strandfontein, in Louis Rood geleë is. Die dorp is ongeveer 4 ure se ry van Kaapstad af.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, en die derde kamer het 'n stapelbed. Alle beddegoed en linne word voorsien. Daar is 'n stort in die gedeelde badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, 'n stoof met 'n oond en 'n mikrogolf. Die leefarea het glasdeure wat heeltemal kan oopmaak en wat lei na'n stoep met pragtige uitsigte oor die see. DStv-toegang is op versoek beskikbaar. Daar is ook buitebraai- en buitestortgeriewe op die perseel vir gaste se gebruik.
Die eenheid is net 10 minute van die Olifantsriviermonding geleë, en is dus die ideale basis vir kajak, swem, en rondrits. Voëlliefhebbers sal genot put uit die talle skaars spesies wat langs die kus voorkom, en vir diegene wat belangstel is visvang en kreefduik gunsteling-tydverdrywe in dié omgewing. Daar is ook baie bergfiets- en staproetes om te verken. Die nabygeleë Doringbaai spog met 'n verskeidenheid restaurante en 'n unieke wynkelder by die hawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink MosselStraat 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom