Mossienes
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 121
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Marianne R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Martha R - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het net daar geslaap. Alles was reg, net geen WiFi.
Gerrit V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ruim huis. Op die oog af baie netjies en skoon. Alhoewel daar spinnerakke op die lampskerm was waar die twee enkelkamers was.
Lees meerMossienes se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag aan die gemelde sake gegee.
Die persoon wat die sleutel terug gebring het en die persoon wat die resensie geskryf het, het nie uit een mond gepraat nie. Dit is jammer.
Mark W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Malcolm S - Sep 2021
Algehele gradering
Fine.
Washiela M - Mrt 2021
Algehele gradering
The stay was very nice.
Wim E - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Ek sal regtig moet soek om iets te kry waaroor ek kan kla.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom