Mossienes
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mossienes is in Struisbaai in die Kaapse Overberg-streek in die Wes-Kaap. Die huis is net oorkant die pad van die strand en duine af. Die hawe is net 600 m van die perseel af.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n stoep-area met 'n ingeboude braai en etenstafel. Die stoep kyk uit oor die gemeenskaplike tuin.
Openview DStv word voorsien, vir die volle pakket moet gaste asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring, en beddegoed word voorsien. Gaste moet ook hul eie braairooster bring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 121
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Nerina-weg 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Mossienes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom