Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mouille Point Village

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mouille Point Village bied gerieflike selfsorgverblyf wat naby die V&A Waterfront en die geskiedkundige Mouille Point-vuurtoring in Kaapstad geleë is. Dit is ook naby Kaapstadstadion en Groenpuntpark.

Daar is verskeie verblyfopsies om van te kies. Dit sluit ateljee-eenhede, eenslaapkamer- of tweeslaapkamerwoonstelle in. Die uitsigte vanaf die verskillende eenhede verskil sodat gaste 'n uitsig op die berg, oor die see, die gholfbaan en Kaapstadstadion kan geniet. Al die eenhede het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n bad of albei.

Van die eenhede het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die ander eenhede het net 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Die meeste van die eenhede het 'n sitarea, maar al die eenhede het 'n TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n swembad.

Mouille Point Village is net oorkant die straat van die Seepunt Promenade af, wat dit ideaal maak vir luilekker wandelings langs die see, draf en rolskaatsry. Die kusgebied is propvol moderne koffiewinkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 44 resensies vir Mouille Point Village
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 84

Jaar gelys 14

Ligging

  • Kusweg 93, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mouille Point Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46785b2f8d70e4a304b6b041ca85cd16ca8447705cc3c2df7818e5c29d0f34b82d22069daa7f27e084db7f27bd7fdd1719a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 93 Beach Road Westridge 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.901143150021 18.402485847473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem