Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mouille Point Village

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 84

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 44 resensies vir Mouille Point Village
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Khathutshelo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khathutshelo D
Saam met vriende

We loved the stay, perfect location.

The stay was amazing, located just in front of the ocean and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable!

Very central location. The unit is neat, practical, sunny, and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rondall O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rondall O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay.

It was a great weekend, unfortunately, I didn't get the room I booked according to the website, a bit disappointed and the safety of my vehicle that had to park on the main road was very scary as there were several car breakings over the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning ligging.

Wel as jy ligging soek, sal jy nie beter kry nie. Die woonstel is so 'n bietjie gehawend met baie stadige internet, maar dit het ons die minste gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Asemrowende uitsig oor die see. Die eenheid is net so bietjie "run-down", hulle het ook nie vir ons koffie uitgesit nie en die yskas se vrieshokkie wil nie vries nie, die wi-fi is ook amper so stadig soos dial-up. Ek sal ook aanbeveel dat hulle die gaste kan inlig oor wanneer beurtkrag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thevan N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thevan N
Saam met vriende

Fantastic.

The view from the studio apartment was amazing. Very centrally located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was baie lekker.

Baie netjiese blyplek, baie sentraal geleë. Sal vir seker weer book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Merle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very disappointing experience and we checked out early!

What we saw online and what we got was miles apart! The accommodation at R2,090 per night was little more than student accommodation. The room was inadequate in terms of being "self-catering" with one hot plate to use for cooking! The geyser was malfunctioning and made the most unbelievable noise every 2 hours and we were unable to sleep. No service of any kind was provided, no "cupboards" or shelves, just a metal rack with 6 hangers. No reported repairs were carried out. No value for money when for R1,400 per night we moved to a 5-star guest house. The only value was the view and location. Not enough to ever recommend or use this facility again. As international travelers we have stayed in very basic and very luxurious accommodations, but this accommodation never even met the basics. It is overpriced and misrepresented in terms of the photos on the site versus what it really is and should be revised big time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hemmy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hemmy M
Gesin met klein kinders

Besides the check-in mishap, our stay was pleasant.

The flatlet was not ready by check-in time, which was annoying considering we received assurance from the front desk that it would be ready in time, as we had arrived early in CPT. We could only access our room 2 hrs after the check-in time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naudine A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Naudine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie vir ons waarde vir die geld nie.

Die blindings is baie vuil en was moeilik om te gebruik. Die een venster is heeltemal stukkend, dit kan nie oop of toemaak nie. Die TV het net 'n sneeubeeld. Ons het twee maak in die kantoor gaan vra of iemand kan kom kyk. Albei kere het hulle gesê iemand sal kom kyk en het nie. Ons het weer gaan vra en toe sê die dame by die kantoor dat die vorige gas nie daaroor gekla het nie. Hulle is tans besig met repirasies aan die gebou. Die woonstel langs ons sn het hulle die een hele dag geboor, gekrap en geskuur. Die stort is 'n hand stort met geen badkamermatjie nie. Dus maklik om op vloer te gly. Ek is jammer om te sê maar die waarde van verblyf vergelyk nie met geldwaarde nie. In die toekoms sal dit help as vooraf kommunikeer word dat die gebou 'n ontvangs het en dat jy die sleutel by ontvangs moet optel. Die pad in die aand is baie lawaaierig - ook iets wat gaste vooraf sal verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Besigheidsreis

Excellent.

Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques & Gail B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques & Gail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic features need urgent attention to bring to standard. Excellent location.

The shower set-up is dysfunctional and should be addressed (it could be that they fitted a bath shower-fitting with a too short hose into the stand-up shower - door does not seal so water everywhere at the end). Towels need replacement (greyish and very rough) and should be placed in the bathroom, we tracked them high up on the wall in the bedroom. Bedroom light only on for 15 seconds at a time then times out. Security staff eyes were pinned to their mobiles viewing personal content each time we passed. Very friendly reception staff. Room was clean. TV image and choice of channels are old. Spacious rooms. Can not use the bedroom fan at all - it is very noisy, and looks unstable as it rocks around without having much effect on the heat - windows open to open passage which is security risk, so room is hot. Considering the location, with a little effort and upgrading of such basic issues it could be 5-star destination. Great view and loved the balcony (not private as it is shared with neighbour though).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli V
Gesin met klein kinders

Good value and vicinity to V&A Waterfront.

Enjoyed our short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gene O
Gesin met klein kinders

Baie lekker sentraal naby alles!

Vriendelike personeel en baie lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer K

Comfortable and efficient service.

Comfortable, clean, friendly, efficient service. Lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike woonstel met 'n pragtige uitsig in 'n rustige omgewing.

Ons het 'n heerlike rustige naweek gehad. Die woonstel waarin ons was, was baie netjies en skoon, ten volle toegerus met alles wat mens nodig het en meer. 'n Pragtige, moderne gemeubileerde eenheid. Alhoewel ons nie 'n uitsig oor die see gehad het nie, het ons 'n pragtige uitsig gehad oor die gholfbaan en die berg. Die weer was heerlik en ons het saans op die balkon gesit en na die liggies op die berg gekyk en vroegoggend lekker langs die see gaan stap. Voorwaar 'n ontspanne naweek in 'n pragtige woonstel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle V
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Gerieflik. Netjies. Vriendelike personeel by ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Landi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre.

Netjiese plekke. Goed geleë. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo A
Saam met vriende

Fantasties geleë.

Fantasties geleë. Loop afstand van puik restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie goed en netjies - fantastiese see-uitsig.

Ek het 'n probleem ondervind by my aankoms - die ontvangsdame was nie voorbereid vir my nie omdat hulle rekords aangedui het dat ons eers die 4de moes inboek, en nie die 3de nie, en dat ek R400 meer moes betaal, terwyl my bevestiging van die bespreking die regte inligting aangedui het. Sy kon dit gelukkig baie goed uitsorteer en alles het goed geëindig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net 'n "wow"-faktor

Ongelooflike professionele ontvangs, baie gerieflike wooneenheid, winkels by die V&A waterfront leterlik om die draai. Die uitsig asemrowend. Beslis die moeite werd en waarde vir geld. Dankie LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, asemrowende uitsig en vriendelike diens.

Buiten vir Moedernatuur se Suid-Ooster wat heelnag om die hoeke gewoed en vir 'n slapelose nag gesorg het, was die verblyf die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The sea-facing unit was spacious and has everything you need - great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie L
Saam met vriende

Absoluut teleurstellend.

Die fotos stem nie ooreen met die kamers nie. Die DSTV het nie gewerk nie. As mens vir 'n ekstra kombers vra dan bring hulle dit vir jou 4 ure later. Die cleaning staff kom maak eers die woonstel skoon tussen 14:00 en 16:00 uur in die middag wanneer mens wil rus. Die stort kon hulle netsowel gelos het so klein is dit. Daar was permanente bouers besig binne die kompleks wat gewerk het van 9 to 5. Geen WiFi nie - veral vir daardie prys is dit skokkend. Ek dink nie die bestuurders van hierdie instansie verstaan waarvoor die fotos gedeelte belangrik is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik genoeg.

Netjiese en skoon woonstel, groot genoeg vir 2 volwassenes en dalk 'n kleuter om gemaklik te bly vir 'n paar dae. Goed geleë met 'n mooi uitsig op Robbeneiland. Was 'n bietjie ongemaklik om ons kar buite in die straat te los oornag, maar was blykbaar veilig genoeg. Moet nie hotelkwaliteitdiens verwag nie, ontvangs is daar slegs om sleutels te oorhandig en weer te ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Ons kamer was aan die agterkant van die gebou met 'n uitsig oor die gholfbaan. Mooi uitsig alhoewel ek 'n uitsig oor die oseaan sou verkies. My enigste klagte in die eenheid is die badkamer - die bad is bietjie klein (nogal smal). Groter mense sal sukkel. Die toiletspasie is ook baie klein. Die stort wat bokant die bad aangebring is, is nie van die gerieflikste om te gebruik nie. Dis ook nie ideaal om 'n klomp bagasie vanaf die veilige parkeerarea, buite-om die gebou met die sypaadjie langs, in die gebou te kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Laetitia B
Besigheidsreis

Lawaaieruge verblyf nie geskik vir sakebesoekers nie.

Heeltemal te duur vir geen see-uitsig nie. As die wind waai is daar 'n gedurige klap van deure - selfs deur die nag. Inwoners en besoekers wat lawaaierig is deur die nag. Sekuriteitswag speel kliphard musiek in portaal en klap deur na binne toe. Badkamers in glad nie privaat en waterkraan wat nie werk sodat bad gevul word deur stortkop. 2de Slaapkamer is beknop en op buitegang waar al die lawaai plaasvind. 1ste Slaapkamer is puik en afgekeer van die lawaai. Woonstel was gerieflik gemeubileer en skoon met voldoende benodigdhede vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul L
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Vorige verblyf was goed maar hierdie keer moes ek R1000 per nag betaal vir 'n klein oopplan-kamer, wat 'n ingang met die buurman deel en karig gemeubileer is en met steierwerk voor die venster. Ek het gevra vir 'n ander kamer of afslag maar het geen reaksie gekry nie. Ek sal nie weer hier bly of iemand aanbeveel om hier te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho M
Gesin met klein kinders

Wonderful place.

Very awesome staff, nice and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Gesin met klein kinders

Ateljeewoonstel.

Netjiese akkommodasie en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Ons het lekker gestap op die promenade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld in aangename omgewing.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location!

Loved my room. The view is lovely and it is practically on the beach and near to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Friedrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Steep price

I know this is Mouille Point, but still think the price was quite steep - otherwise, everything was wonderful; see the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans & Anita K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans & Anita K
Enkelreisiger

Perfect stay near the waterfront, bus stop very close

Clean and safe stay, perfect for city and Table Mountain tours. Little bit noisy because of the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carole V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole V
Gesin met klein kinders

Modern, clean, functional and great location by the ocean

Newly refurbished apartment, very functional, neat, clean and well equipped, all was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla A - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek van Vrydag tot Sondag verblyf.

Ons het nie 'n "sea-facing" kamer gekry soos geadverteer nie op die webtuiste nie. Toe ek daaroor vra by ontvangs was daar gesê dat alle seekantkamers vol was. Ons was na n kamer met berg uitsig gevat wat nie lekker was nie. Ek het LekkeSlaap gebel en hulle het die situasie gou-gou herstel. Baie dankie. Ons het baie lekker kamer met see-uitsig gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Besigheidsreis

Vir besigheidsdoeleindes.

Baie goeie ligging! Maar die Eskom-kragonderbreking het ons vir 1,5 uur in die hysbak laat vassit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C
Besigheidsreis

Great position for business in the city and a bit of socialising.

Great position for business in the city and a bit of socialising. Nice for those who want to exercise on the promenade. We did have car hire but there is the Myciti bus service nearby which is also good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda P
Gesin met tieners

Excellent location

Excellent location. But felt that it was a rather outdated apartment which could do with a revamp. Safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent position, however unit needs maintenance

Excellent position within Mouille Point. It is expensive for 2 people but acceptable for 4. Two single beds pushed together for us was very uncomfortable. We found dirty dishes in the sink on arrival, and the basin in the en-suite bathroom leaked into the cupboards below. The second bedroom smelt of mildew likely due to water getting in from the window frame above the blinds. Otherwise, great location, safe, and good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46785b2f8d70e4a304b6b041ca85cd16ca8447705cc3c2df7818e5c29d0f34b82d22069daa7f27e084db7f27bd7fdd1719a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 93 Beach Road Westridge 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.901143150021 18.402485847473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem