Mountain Magic 2
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 553 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain Magic 2 bied unieke selfsorgverblyf in 'n opgeknapte skeepsvraghouer en dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte. Dit is die ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek uit die besige stad en vir gaste wat die ongelooflike Tuinroete wil verken.
Die skeepsvraghouer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar vir diegene wat moet werk.
Die skeepsvraghouer lei na 'n buitekuierarea met uitsigte, 'n etenstafel, hangmat en braaigeriewe. Daar is ook 'n buitestort en 'n hangmat in die skaduwee beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain Magic 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Magic 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom