by Mountain Trails Accommodation | LekkeSlaap
+7

Mountain Trails Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mountain Trails Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karin S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Puik verblyf buite die dorp se gewoel met stilte waar 'n bobbejaan sy stem in die verte dik maak.

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Ook fluks gehelp om 'n pap band om te ruil wat ek die vorige aand ongesiens opgedoen het. Die rustigheid is oorweldigend. Ek het julle reeds by vriende aanbeveel. PS ons het wel bietjie probleme met die WiFi gehad. Gevind dat dit alles blok sodra ons dit aanskakel. Dit was ietwat ongerieflik maar nie 'n krisis nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 39, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58ade9959c4df7c2cf4038a5e4922b2f0a4eecc7a615f4dcc364bf7634ba02376347ff1ed48e78157d28a379f1edadb001f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 39 Waboom Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940174 22.456728411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem