Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View

Mountain View 2
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank en ’n driekwartbed vir ’n ekstra gas teen ’n ekstra koste. Die kombuisie is met ’n stoof, mikrogolfoond en yskassie toegerus. Die leefarea het ’n TV met gedeelde DStv-kanale en toegang tot WiFi word voorsien. Daar is ’n braai en sitplek buite die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Die eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het geriewe om kos warm te maak.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.
Let asb. dar die eienaar op die perseel woon.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66aa75c39a5805922ff0becd8caa4057bad4a3233b2c786f0feea43ae8428f5bc3a857be72ed27425caaf49a3fbb56742748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Mountainview Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.374211 19.3066989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem