Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Casita

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Mountain View Casita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met vriende

Peacefully, lovely, heavenly.

It was a wonderful peaceful heavenly experience, I'm definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Besigheidsreis

Goeie waarde.

Baie vriendelik, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthino M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek.

Fantastiese naweek, 2de keer by Mountain View Casita, weereens lekker wegbreek naweek gehad. Veilige en rustige area, Netjiese huis met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille M

Gerieflik en goed geleë.

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, en ons gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Die kompleks is lekker rustig, en selfs oor Nuwejaar was daar weinig lawaai. Die kuierplek agter die eenheid het baie handig te pas gekom, aangesien ons familie in die omgewing het, en hulle met groot gemak kon onthaal. Ons kan die eenheid met 'n oop gemoed aanbeveel. Die skottelgoedwasser en wasmasjien is 'n baie groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Goeie waarde vir geld en skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hajirah M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hajirah M
Saam met vriende

Asemrowend.

Dit was rerig 'n awesome naweek. Die atmosfeer was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane R
Saam met vriende

Very peaceful. Clean and neat.

The 2 bathrooms were what attracted us initially.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

I wish I had spent more time at the holiday home, but when I was there it was so beautiful and it was relaxing to be seated outside and watch the dark skies it was just beautiful. Oh and the bed, I slept like a baby, this is how comfortable the bed was. My husband is begging me to book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darian B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darian B
Saam met vriende

One of the most peaceful and most relaxing places I've ever been to. I absolutely loved this place.

I went with some friends for my 21st birthday. We enjoyed the tranquillity of the place and we will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthino M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Lekker gekuier by Mountain View, plek is netjies, veilig en rustig. Als wat jy nodig het, lekker groot televisie met slim TV en WiFi beskikbaar, sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met vriende

Dit was luilekker. Die stilte onvergeetlik.

Die huis is in 'n kompleks geleë. Ons het die stilte geniet. Die huis self, ons was tevrede. Die ontvangs met ons aankoms was uitstekend. Ons het gekry waarna ons gesoek het om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Gesin met tieners

Everything we expected and more!

The only question is: When will we be going back? Absolutely magnificent, all you would expect with so much more, Leon and Nelius are great host and extremely professional. Thanks to everyone that made my family's getaway a complete pleasure and totally relaxing. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald Burger B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald Burger B

Heerlike kuier.

Ons was vier volwassenes wat die naweek by die Mountain View Casita gekuier het. Ons gawe gasheer, Leon, het ons ontvang en dadelik tuis laat voel. Die plek was netjies en skoon en het aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Ons het die naweek terdeë geniet en ek sal die plek enige tyd weer besoek. Dankie aan leon en die Lekkeslaap span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen A
Gesin met tieners

Leon made such a lot of effort to en sure we had a lovely time. Will definitely book again.

We enjoyed our stay, quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Coreen for your lovely review. I'm glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime.

Mountain View Casita
Stelouise L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stelouise L
Saam met vriende

Knus, kompak, kuier.

Plekkie het alles wat wat mens kan nodig kry en is ongelooflik goed georganiseer en toegerus. Ook pragtige groot TV-skerm in sitkamer en heerlike kuiertafel op stoep. Boonop is die gasheer se diens uitstaande en reageer hy onmiddellik op enige navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Dankie Stelouise vir jou mooi resensie.
Ek waardeer dit baie. Julle moet asb weer kom kuier as julle in die area is.
Ons het ook nou battery krag op die Wifi so met "loadshedding" sal julle nog fone, n tablet of rekenaar kan gebruik.
Groete,
Leon

Mountain View Casita
Candice W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice W
Gesin met klein kinders

We had a lovely Easter Weekend.

The house had everything we needed for our stay. We enjoyed having our coffee on the patio in the mornings and the girls could run around and play without a care. The house is comfortable and cosy and close to the mall. The complex is safe and secure. Our host, Leon, was a gem. So friendly and accommodating. We would recommend the house to anyone and would love to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Nicole for your kind review. I am glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you. You are more than welcome to return anytime.

Mountain View Casita
Sharon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Gesin met klein kinders

Comfortable and value for money.

Absolutely loved our stay. Our unit was spotlessly clean and comfortable. We are already planning our next visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Nicole for your kind review. It was a pleasure hosting you. You are more than welcome to return anytime.

Mountain View Casita
Sarel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation. Real pleasure to stay at Mountain View Casita.

Our stay at Mountain View was fantastic. Absolute joy to be there and Leon is a fantastic host. Would really recommend this place to anyone. Leon ensured that the accommodation is enjoyable and the home has everything that you could wish for and so much more. We have made use of Leon's places many times before and will keep doing so for years to come. The Mountain View Casita makes Hermanus even better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Sarel for your kind review. It's always a pleasure hosting you and your family. It's nice to host guests who are so respectful towards the house and others. Looking forward to your next visit.

Mountain View Casita
Charl V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful cottage, with awesome hosts!

We had a wonderful time at this lock up and go cottage. The complex is neat and secure, as is the cottage itself. The neighbours were friendly and welcoming. Everything you need, is available. The hosts went above and beyond to make our stay most memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Charl for your kind review. It was a pleasure hosting you. You are more than welcome to return anytime.

Mountain View Casita
Nicole C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

Wonderful, awesome and very relaxing.

Children could run around in complex, everybody knows everybody, our host was the friendliest and most attending to all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Nicole for your kind review. It was a pleasure hosting you. You are more than welcome to return anytime.

Mountain View Casita
Warren Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren Y
Gesin met klein kinders

Great accommodation.

Great, affordable accommodation which is centrally located in a Safe complex. The owner is very friendly and accommodating. Cottage is clean and the WiFi and media box was a bonus. We will book again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Casita se terugvoer

Thank you Warren for your kind review. It was a pleasure hosting you. You are more than welcome to return anytime.

Mountain View Casita
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1498a96fe197ec260bd3fc51655b11757c87109d98eca4e743b833e2ac23fbf4911cb3caf33ca127c5846ac06c449982977d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Mini Street Mountain View estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.414315501122 19.197378742936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem